Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings > |
|
Wie is Ons
Volksblad is die voorkeur-multimedia-instelling in sentraal-Suid-Afrika.
As markleier verskaf Volksblad se multimedia-platforms: * Uitsonderlike redaksionele inhoud - vars nuusdekking, inligtingverskaffing en vermaak 24 uur van die dag 7 dae van die week - sterk plaaslike nuusfokus in die Vrystaat, Noord- en Noordoos-Kaap * Kostedoeltreffende advertensiegeleenthede * Waardetoevoeging tot die gemeenskappe waarby ons betrokke is
Volksblad, wat in 2004 100 jaar jonk was, is die oudste Afrikaanse dagblad in die land en die grootste in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die verspreidingsafdeling se afleweringsvoertuie lê daagliks 15 000 km af om die koerant in sentraal-Suid-Afrika te versprei, waar Volksblad verskeie streekkantore het met sy hoofkantoor in Bloemfontein. Die verspreidingsgebied strek van so ver as Elliot in die suide tot Sasolburg in die noorde en van Kakamas in die weste tot Harrismith in die ooste.Volksblad se visie is om 'n multimedia-nuusdiens te lewer aan alle lesers en adverteerders. Ons webtuiste, www.volksblad.com, verryk dié visie en help om ons lesers wêreldwyd ingelig te hou. Buiten die vars nuus van die dag bied Volksblad sy lesers ook die volgende: *Jip: 'n Bylae op Maandae vir jong mense oor skolesport en die nuutste grille en giere van tiener-wees.
|
||||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|