Die vrou kom die aand in die badkamer. Daar lê haar tandeborsel sonder die gebruiklike tandepasta wat haar man al die afgelope twintig jaar getrou elke aand opsit. Wat sou fout wees?
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
Die vrou kom die aand in die badkamer. Daar lê haar tandeborsel sonder die gebruiklike tandepasta wat haar man al die afgelope twintig jaar getrou elke aand opsit. Wat sou fout wees?
Goeiemôre uit Bloemfontein waar ons maar weer gaan hoop en vertrou dat die Cheetahs die keer gaan presteer.
Londen se burgemeestersverkiesing verlede week het my herinner aan die politiek in die Kaap: Naelbyt, onvoorspelbaar en met ’n string ongewone of omstrede kandidate.
Dis ’n maand sedert my skootrekenaar in die oggendure onder die arm van ’n geslepe, planmatige dief weggedra is. Ek is soos iemand wat daggakoekies geëet het. Verward, onnosel, lamgelê.
Ons staan ’n week gelede by ’n geopende graf. Akademici met effense gekwelde, selfs beleërde uitdrukkings op hul gesigte. Nie een van ons is heeltemal vrywillig daar nie.
|
Pick kinders nog? Soos in: Wie gaan “aan” wees met wegkruipertjie?
Ons ou maters mis maar vir ou Groot Paul, veral as iets snaaks gebeur en ons wonder wat hy daarvan sou gesê het.
Is dit nie ironies nie dat algar vrede begeer, maar min mense juis dít nastreef wat vrede bring?
Nee mense, ek’s jammer maar vanoggend het ek nie ’n koeken “clue” watse vakansiedag dit nou al weer is nie.
Honderde jong mense drom saam op Union Square in New York en dans, wuif met hul arms in die lug en gaan mal. Maar daar is geen geluid nie.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|