Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.
Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net 'n boer wat 'n plan kan maak nie, maar ook 'n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           5-22°C

Voorspellings
Sudoku
 
Cheetahs kan guns terugwen
’n Beter kans as eerskomende Saterdag om hul ondersteuners se goeie guns gedeeltelik terug te wen sal die Vodacom-Cheetahs nie sommer kry nie.

Van Heerden beseer; losskakel moeilike keuse vir Ludeke
Die Springbokflank Wi-kus van Heerden is die tweede Bulle-speler wie se Super 14-rugbyseisoen met ’n week kortgeknip is.

Hougaard nie reg vir stryd teen Cheetahs
Derick Hougaard se Super 14-rugbyseisoen is verby en daar is boonop ook ’n sterk moontlikheid dat Wikus van Heerden nie Saterdag van 17:05 af vir die Bulle teen die Vodacom-Cheetahs in Bloemfontein sal kan speel nie.

Eloff nie lus vir kopspeletjies met Stormers nie
Die Leeus gaan nie toelaat dat die afrigter van die Stormers, Rassie Erasmus, met hul koppe smokkel voor Saterdag se deurslaggewende Super 14-rugbywedstryd op Ellispark nie.





Ollie mag vir Stormers speel, maar gaan nie
Vir Ollie le Roux is die Kaap Hollands, al sal hy nie Saterdag vir die Stormers teen die Leeus op Ellispark speel nie.

Cheetahs wil druk voor Bul-stryd verminder
’n Koelkop-benadering vir Saterdag se Super 14-wedstryd om 17:00 op Vodacompark teen die Bulle kan deel van die Vodacom-Cheetahs se ingesteldheid tydens vandeesweek se voorbereiding wees.

Stormers span Ollie dalk teen Leeus in
Die Stormers wik en weeg nog of Ollie le Roux in Saterdag se Super 14-rugbywedstryd teen die Leeus vir hulle op loskopstut sal sak, maar moenie verbaas wees as hy Saterdag op Ellispark die Kapenaars se nommer een-trui dra nie.

Haaie se lot in eie hande
Wanneer die Haaie Saterdag teen die Chiefs se rugbyspan in Durban in die laaste Super 14-ligawedstryd van 2008 uitdraf, gaan hulle presies weet wat hulle te doen staan om ’n plek in die halfeindstryd te verseker.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer