Jasmine Antonie is waarskynlik die enigste “klassieke” kastanjetspeler in Suid-Afrika. Haar vaardigheid is so gevorderd soos dié van ’n solis op enige ander instrument.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-24°CVoorspellings |
Jasmine Antonie is waarskynlik die enigste “klassieke” kastanjetspeler in Suid-Afrika. Haar vaardigheid is so gevorderd soos dié van ’n solis op enige ander instrument.
Doris Lessing is op ’n keer meegedeel die Nobelprys se beoordelaars hou nie van haar nie en dat sy nooit die prys sou wen nie, berig die BBC.
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar Diane Victor is vanjaar Aardklop se feeskunstenaar.
Die flambojante en gevierde Russiese sopraan Anna Netrebko het Donderdagaand geskitter toe sy in die Royal Albert Hall in Londen vir die tweede keer agtereenvolgens ’n Classic Brit-toekenning gewen het.
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
Om akteur, aanbieder, seremoniemeester, man en ‘pa’ vir twee honde te wees, hou Nico Panagio baie besig. MARZANNE VAN DEN BERG het hom ’n paar minute laat stil sit. |
Die bekende Duff-susters, Hailey (links) en Hilary, speel in die komedie Material Girls om 21:00 op M-Net.
Foto: Verskaf
’n Werk vir strykorkes en kastanjette is een van die juwele op ’n program van besonder interessante komposisies wat die Odeion Sinfonia Donderdag om 19:30 in die Odeion uitvoer. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|