Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
COPE in Bloemfontein.
Die ANC-wegbreekparty COPE se leiers en duisende afgevaardigdes was in Bloemfontein vir COPE se stigtingskonferensie byeen. 'n Gees van euforie en opgewondenheid het in die Callie Humansaal op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) geheers. Die skare is deur onder andere Mnr. Mosiuoa Lekota, partyvoorsitter, toegespreek.

Corsa OPC op Phakisa
Motor-Volksblad het 'n padtoets oor die Opel Corsa OPC gedoen, en op die Phakisa-renbaan buite Welkom gekyk wat in hom steek.

Kar parkeer self!
Kul jou hier en kul jou daar, en siedaar -- die Volksie parkeer homself. Volkswagen se nuwe Tiguan kom opsioneel met n selfparkeerstelsel. Motor-Volksblad het die stelsel op die proef gestel. Kyk gerus!

Koleos-sportnutsvoertuig
Renault het sy Koleos-sportnutsvoertuig pas in Suid-Afrika bekend gestel en gewys waartoe die Fransman met sy Nissan platform en dryfstelsel in staat is.





Darren Simpson vs. Ryk Neethling
Gewapen met oranje swemvlerkies, geel paddavoete en Borat-swemuitrusting het Darren "Whackhead" Simpson van 94.7 die swemheld Ryk Neethling in die swembad die stryd aangesê.


Drakensberg Seunskoor
Die Drakensbergse seunskoor het op 'n toer deur die land gestop vir roomys in Bloemfontein en 'n vinnige optrede gegee by die Noordstad- winkelsentrum.

Clocolan-brande
Die brandseisoen is nog nie verby nie. Brande het in die Clocolan- en Danielsrus- omgewing, asook tussen Rosendal en Fouriesburg, gewoed. Die brande in die Clocolan omgewing en tussen Rosendal en Fouriesburg is reeds die naweek (1 en 2 November) deur weerlig veroorsaak.

Botsing op kringtelevisie
Ongeluk tussen motor en motorfiets in Bloemfontein deur kringtelevisie opgeneem.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer