Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Fees klaar vuurwarm
Kaartjies vir die Volksblad-kunstefees het gister gevlieg en mense sal moet wikkel om vir produksies te bespreek.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           4-13°C

Voorspellings

Musiekspel is deel van feesweek
May 08 2008 01:59:02:397PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Henties se feesweek van 12 tot 18 Mei begin met drama, dans en sang in ’n musiekspel wat uit verskeie bekende musiekblyspele soos Grease, My Fair Lady, Sister Act, Sound of Music en Bring it on saamgestel is.

Leerlinge en onderwysers oefen baie hard onder leiding van mev. Elize Olivier en San Gottschalk wat hierdie uiteenlopende blyspele vernuftig saamgevoeg het om een storielyn te vorm.

Kaartjies teen R20 is nog tot 13 Mei by die skool beskikbaar.

Nog ’n hoogtepunt van die week is die kroningsaand van Mnr. en Mej. Henties 2008 op Vrydag 16 Mei om 18:30 in die skoolsaal. Kaartjies is beskikbaar teen R30 en R20.

Sondag, 18 Mei, sluit die week af met die gospelfees van 14:30 tot 17:00 in die skoolsaal.

Die tema is verhoudinge. Gemeentes wat ’n nommer wil lewer, kan mnr. Emile Fourie by 082-643-3148 bel. Toegang is gratis en almal is welkom.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer