Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Mense in ouer VSA-buurte is maerder, wys studie
Mense in Amerika wat in ou woonbuurte woon, is minder geneig om vet te word.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Vroue kuier stylvol
May 15 2008 02:23:31:957PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Kansa-prestigegeselligheid wat jaarliks deur die Welkom-tak van die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) aangebied word, is ’n hoogtepunt op die sosiale kalender.

Vanjaar se geselligheid het ook nie teleurgestel nie. Altesaam 320 vroue het na die casino opgeruk en dit het byna gevoel asof ’n mens werklik in die Chicago-era leef.

Die tema van die aand was Chicago-styl en die vroue het hulle behoorlik opgedollie.

Drie van die Bestes was die gaskuntenaars en me. Belinda Austen het as seremoniemeester opgetree.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer