Die lyk van ’n konstabel van die stad is Sondagoggend vroeg in vreemde omstandighede voor ’n huis in die stad gevind.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
Die lyk van ’n konstabel van die stad is Sondagoggend vroeg in vreemde omstandighede voor ’n huis in die stad gevind.
Acting on information the Thabong Organised Crime Unit swept on a house in Dagbreek, Welkom, arresting a mother and daughter for human trafficking.
Kollegas van die twee polisiemanne wat verlede Woensdagaand in ’n motorbotsing buite Wesselsbron betrokke was, kan nie glo dat dié twee lewend uit die motorwrak gekom het nie.
Van skilder met naald en gare tot materiaalverf en nou kunsklasse. Dít is hoe Magda Geere se lewe in die kunswêreld al gevorder het.
The police recently launched a project in Thabong that focused on Know your neighbour. The Thabong Partnership Policing Unit, Correctional Services, Community Policing Forum and community volunteers formed part of this initiative.
Henties se feesweek van 12 tot 18 Mei begin met drama, dans en sang in ’n musiekspel wat uit verskeie bekende musiekblyspele soos Grease, My Fair Lady, Sister Act, Sound of Music en Bring it on saamgestel is.
Van tennis is daar niks wat ’n mens vir die hoofseun van die Hoërskool Riebeeckstad kan vertel nie. Duke Munro is vanjaar vir die Suid-Afrikaanse o.19-tennisspan gekies wat in die Midde-Ooste gaan toer.
|
SLAGGEREED VIR SPONTAAN...
Dié vier kinders sê hulle kan nie meer wag om aan Spontaan deel te neem nie. Ongelukkig moet jy 16 jaar of ouer wees, maar om nog net een jaar te wag is ook nie só lank nie. Inskrywing is gratis. Geen vooraf registrasie is nodig nie. Daag net by die oudisie op en registreer jou daar. Slegs soliste kan deelneem. Geen instrumente word toegelaat nie, omdat oudisies a cappella gedoen word. Van links is, voor: Michelle Knott en Nthabi Nkhi; agter: Nkululeko Dingani en Mano Lucas. Die oudisies vir vanjaar se Spontaan vind Vrydag van 14:00 by Vista se kantoor in Stateway plaas. Die kantoor sal van 13:00 vir dié doel gesluit wees. Foto: Hesti Jordaan
Frieda Besterlink se groot en klein mosaïekkruise, -tafeltjies en -kassies sal ’n nuutjie op die Winter-kunsuit-stalling van me. Elize Donovan in Welkom wees.
“Lakeview is the worst it has been in sixteen years. Environmentally it was a beautiful pan with much potential, but now we live in an unofficial dumping ground.”
Die fietswedren wat op 28 April deur Everest Wheelers-fietsryklub, in samewerking met die Riebeeckstad-polisie aangebied is, was ’n groot sukses.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|