Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Two wards closed down
The Goldfields community suffers because the Free State Department of Health closed down two wards and a part of the out-patient section at the Bongani Hospital in Welkom.

Increase of 28,6% for ANC-led town council
Despite Matjhabeng facing total financial collapse the ANC-led council has approved a 28,6% salary increase for themselves. This is back-dated to July this year.

Waar is die respek?
’n Deel van die begraafplaas in Welkom is in absolute chaos. Só sê mnr. Andries Pieterse wat Sondag daar besoek afgelê het.

Vrou wreed aangerand
Ongeag ’n gesinsgeweld-interdik wat in 2003 reeds uitgereik is, is ’n jong, naakte vrou van Odendaalsrus die naweek voor die oë van omstanders en haar klein kinders so erg aangerand dat sy in die hospitaal beland het.

BA-degrees suddenly discontinued
BA-Students from the Central University of Technology (CUT) in Welkom are concerned about their future. They have been notified that their courses will be discontinued.

Donate a Toy-projek hou Kersparty
Die Donate a Toy-projek wat Vista saam met Pep Stores en Tafelronde 40 aangepak het, was ’n reuse-sukses.

Eskom Gijimas FS Athletic Club boasts with many highlights
The Eskom Gijimas FS Athletic Club had a very good year in 2008. Here are some of the highlights the club had this year in road running.

Harmony Striders active
The Harmony Striders didn’t do a time trial this week, but rather had a jog and grog where they walked the route that they normally run.



NAR BRING GELUK...
Die Donate a Toy-projek wat Vista saam met Pep Stores by die Liberty-sentrum en Tafelronde 40 aangepak en verlede Saterdag tot 'n einde geloop het, was baie suksesvol. Honderde speelgoed is ingesamel en sal in die volgende week aan minder bevoorregte kinders gegee word om hul Kersfees meer spesiaal te maak. Een van Saterdag se hoogtepunte was toe die nar in die bloedige hitte balonne aan kinders by die sentrum uitgedeel het.
Photo: Hesti Jordaan



VT has its own blog!
Comment on VT articles and blog inscriptions, and let your voice be heard!
Welkom word vinnig deur riool oorstroom
Die voorspelling dat Welkom deur sy eie riool oorstroom gaan word, soos Volksblad (Vista se moederkoerant) en Vista ook reeds berig het, blyk vinniger waar te word as wat gedink is.

Liefkoos en omhels die diere gerus
Wanneer ’n mens by die hek by die Animal Centre in Riebeeckstad inloop, kan jy sommer dadelik ’n rustigheid oor jou kom voel lê.

Sprokie-roete nie vir sissies
Die bekende skrywer David Bristow sê in sy boek 10 Beste Voetslaanpaaie: “As jy net een voetslaanpad in jou lewe doen, maak dan seker dit is die Amatola”.

Pyp eers ná 3 dae herstel
Eers nadat ’n bewaarskrif deur inwoners van Welkom by die ingenieursafdeling van die Matjhabeng-munisipaliteit ingedien is, is die watertoevoer na die Welkomse woonbuurt Naudéville herstel. Tientalle inwoners was drie dae sonder water.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer