“AS jy goeie rugby wil speel, moet jy gelukkig ook wees.”| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-25°CVoorspellings |
“AS jy goeie rugby wil speel, moet jy gelukkig ook wees.”
Die Internasionale Krieketraad (IKR) wil die toetsreeks tussen Engeland en Suid-Afrika gebruik om sy nuwe plan waar spelers die skeidsregters se beslissings kan bevraagteken, op die proef te stel.
Netbal se Nasionale Liga het twee weke gelede op opwindende wyse begin.
Die nuwe Bafana Bafana-afrigter, Joel Santana, gaan met sy aankoms in Suid-Afrika onder druk wees om sy reuse-salaris te regverdig.
Die Vrystaatse Rugbyunie (VRU) het gister vir ’n slag laaste gelag toe twee van sy Springbok-spelers, ondanks pogings van ander unies om hulle af te rokkel, kontrakte met die VRU onderteken het.
Die sewe maer jare is verby . . . Ná sewe jaar dui alles daarop dat daar die komende seisoen weer toetskrieket in Bloemfontein gespeel gaan word.
Die feit dat haar span in die spreekwoordelike “groep van die dood” geloot is vir die Olimpiese Spele, is geen verrassing vir die Suid-Afrikaanse vroue-hokkie-afrigter, Jenny King, nie.
Die afrigter van die Suid-Afrikaanse o.20-rugbyspan, Eric Sauls, glo dit is belangrik om Suid-Afrika se jong spelers vroeër gereelde Super 14- of Vodacombeker-blootstelling te gee.
Suid-Afrika se Indiese Krieketliga-rebelle gaan nie in die voorsienbare toekoms plaaslike krieket hier speel nie. |
Die Cheetah-kaptein waak oor sy troepe. Juan Smith beland bo-op 'n losgemaal tydens verlede Vrydag se wedstryd teen die Highlanders op Vodacompark. Smith het vandeesweek besluit om 'n kontrak vir nog twee jaar met die Vrystaatse Rugbyunie te onderteken.
Foto: Duif du Toit/Gallo Images
Andrew Hall, voormalige Protea-krieketspeler, kan sy krieketloopbaan in Nieu-Seeland voortsit as hy nie in Suid-Afrika mag speel nie.
Die Suid-Afrikaanse Davisbeker-tennisspan kan al sy groot kanonne inspan om Denemarke van 18 tot 20 Julie in Groep II van die Euro-Afrika-streek die stryd aan te sê.
Genoeg suiker sal selfs die bitterste pil ’n soet smakie gee. Hiervan kan Free State Stars se sokkerspan getuig.
Die lang wag vir Suid-Afrika se 4x100-aflosspan het begin.
Die voormalige Bok-afrigter Jake White is nie ’n kandidaat om die Britse en Ierse Leeus volgende jaar teen Suid-Afrika af te rig nie. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|