Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           4-13°C

Voorspellings

Wenk: Ondersteun jou tiener
Apr 03 2008 10:25:35:950AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

'n Onlangse reeks selfmoorde onder jongmense van Wallis laat kenners glo dat internet-geselskamers, webwerwe en sosiale netwerke tot die normalisering van self-vernietigende gedrag kan bydra. CyberShrink het raad oor hoe om jóú kinders te beskerm.

Gaan oor tot aksie:
Handhaaf goeie, eerlike kommunikasie met jou kinders; raak vertroud met die tegnologie wat hulle gebruik (bv. die internet, e-pos, sms-boodskappe en ander vorme van kommunikasie) en moedig jou kinders aan om oor hul gebruik van dié media te gesels; wees proaktief in die aanknoping van gesprekke oor dinge wat hulle mag pla (maar moenie beskuldigend wees nie); en indien jou kinders nie hul sorge met jou wil bespreek nie, moet jy seker maak hulle weet waar om hulp te kry (hulplyne en webwerwe kan handig te pas kom).

Lees meer: 'n Selfmoord-epidemie

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer