Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wenk: Help kinders om trauma te verwerk
Apr 14 2008 03:36:10:360PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

In 'n land waar misdaad hoogty vier word kinders dikwels aan traumatiese gebeure blootgestel. Mediese operasies en motorongelukke kan ook 'n kind traumatiseer. Wat kan ouers doen om hul kinders ná so iets by te staan?

Gaan oor tot aksie:
Laat jou kind verstaan dat dit normaal is om ontsteld te wees; moedig hom aan om sy gevoelens en gedagtes te deel (en moet hom dan nie oordeel nie); beskerm jou kind van verdere blootstelling aan traumatiese situasies; probeer om na 'n normale roetine terug te keer; skoolgaan kan 'n belangrike deel vorm van die herstelproses (stel onderwysers in kennis van jou kind se behoeftes); laat jou kind toe om hartseer te wees en te huil; en gee jou kind 'n gevoel van beheer deur aan hom billike keuses ten opsigte van alledaagse aktiwiteite te bied (bv. die keuse van maaltye, klere ens.).

Lees meer: Is jy 'n misdaadteiken?

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer