Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           -1-13°C

Voorspellings

Wenk: Bly dié winter fiks
Apr 17 2008 10:21:24:347AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Met die nagte wat ál langer word, vind jy dit dalk moeilik om by jou somer-oefenroetine te bly. Hier's 'n paar alternatiewe wat jou sal help om tydens die wintermaande fiks te bly.

Gaan oor tot aksie:
Kry 'n springtou en 'n oefenrek en doen beide jou aerobiese en anaerobiese oefeninge tuis (bisepkrulle kan byvoorbeeld maklik gedoen word deur die rek vas te trap en albei punte op te trek); kry 'n groep vriende bymekaar en gaan stap vroegoggend (die feit dat jy saam met vriende oefen sal jou motiveer om op te staan as dit steeds donker is; dis natuurlik ook veiliger); oorweeg 'n binnenshuise aktiwiteit soos muurklim, muurbal of dansklasse; belê in 'n stilstaande oefenfiets of ander gimnasiumtoerusting; of sluit aan by jou plaaslike hokkie-, sokker-, of rugbyklub.

Lees meer: Ons het 'n wenner

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer