Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wenk: In griep se greep?
Apr 17 2008 10:21:23:770AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Jy't jouself mooi opgepas, maar ten spyte van jou goeie voorneme voel jy die bekende simptome aan jou lyf: seer spiere, koors, sweet en 'n droë hoes. Jy weet jy't griep, maar het jy rede tot kommer?

Gaan oor tot aksie:
Spreek jou dokter indien jy: 'n paar uur lank hoë koors het en nie seker is of jy griep het nie; jou koors langer as twee dae voortduur; siek voel en jy nie regtig beter word nie; 'n slymerigheid op die bors ontwikkel; jy sukkel om asem te haal of 'n skerp pyn voel indien jy asemhaal; in 'n hoë-risiko groep val (m.a.w. jy bejaard, swanger of 'n hartlyer is, of aan 'n siekte van die lugweë ly); antiretrovirale middels gebruik, chemoterapie ontvang of 'n orgaanoorplanting gehad het.

Lees meer: Kry nó? jou griepinspuiting

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer