Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wenk: Eet iets vóór jy oefen
Apr 18 2008 10:08:28:920PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

As jy vroegoggend oefening doen, wonder jy dalk of jy vóór of ná jou oefensessie ontbyt moet eet. Hier's raad.

Gaan oor tot aksie:

Jou bloedsuikervlakke sal laag wees indien jy 11-12 uur vantevore laas geëet het (bv. as jy die vorige aand 19:00 aandete geëet het) en jy sal sukkel om te oefen indien jy nie iets in jou maag het nie. Maar om miltsteek te voorkom, is dit ook belangrik om nie 'n té swaar ontbyt te eet nie. Goeie keuses sluit in: 'n lae-vet joghurt en 'n piesang, graanvlokkies met lae-vet melk of 'n sny lae-GI brood met maaskaas of grondboontjiebotter. Dis ook 'n goeie idee om jou oggendversnapering en jou gewone onbyt om te ruil, sodat jy vóór jou oefensessie jou versnapering en ná die tyd jou ontbyt eet.

Besoek Health24.com vir meer inligting.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer