Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem -1-13°CVoorspellings |
|
Wenk: Hou jou hande besig
Baie rokers vind die rituele wat met rook gepaard gaan kalmerend en bevredigend en voel dikwels dat die hantering van sigarette hul minder selfbewus laat voel. Gelukkig is daar baie ander dinge wat jy met jou hande kan doen wanneer jy ophou rook. Gaan oor tot aksie: Kry ander voorwerpe om te hanteer (hou byvoorbeeld 'n pen en papier byderhand en skryf neer waarom jy opgehou rook het of teken sommer net prentjies); hou 'n regte sigaret vas as jy bloot die gevoel mis (maar nie indien dit jou lus maak vir rook nie); moenie honger met 'n behoefte aan 'n sigaret verwar nie (eet gereeld en hou gesonde versnaperinge byderhand); en doen 'n stokperdjie wat jou hande besig hou, bv. verf of houtwerk
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|