Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wenk: Hou snuffels uit jou blombeddings
Apr 25 2008 08:47:18:850PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Daar is min dinge so frustrerend as wanneer jou hond jou splinternuwe blombedding omdolwe. Dit kan egter beteken dat jou troeteldier verveeld is.

Gaan oor tot aksie:

Maak seker dat jy elke dag jou hond vir 'n stappie vat; indien hy nog jonk is, kan opleiding by 'n hondeskool die antwoord wees; maak seker dat jou hond genoeg speelgoed (soos volstruissenings en beeshoewe) het; alle honde het geselskap (in die vorm van 'n ander hond/kat/mens), toegang tot die huis en 'n uitsig na buite die erf nodig; kry 'n sandput en moedig jou hond aan om liewer daar as in jou blombeddings te krap (dit kan help om van sy speelgoed daar te begrawe).

Lees meer: Sorg só vir jou senior hond

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer