Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           4-13°C

Voorspellings

Wenk: Ses stappe tot gesondheid
Apr 30 2008 09:08:46:523AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Voel jy of jy verdrink in 'n see van gesondheidsboodskappe? Doen dit, doen dat, eet dit, vermy dat. Wel, gegewe die feit dat dit amper langnaweek is, het ons besluit om die wenk vandag eenvoudig te hou.

Gaan oor tot aksie:
Konsentreer net op die volgende en jy's 'n trappie nader aan 'n gesonder leefstyl: let op na hoe jy sit en staan (jou postuur affekteer jou algehele welsyn); drink ten minste vier glase water per dag (vrugtesap en gaskoeldrank is propvol onnodige kilojoules en suiker); probeer om elke dag 'n bietjie oefening in te kry, al is dit net 20 minute se flink stap; om elke dag te bad is nie net higiënies nie, maar ook heerlik onstpannend (maak 'n geleentheid daarvan!); probeer om elke aand min of meer dieselfde tyd in die bed te kom; en probeer om elke dag iets te doen wat jy geniet (as jy gelukkig is, is jou immuunsisteem sterker).

Read more: 10 dinge wat jy níé moet doen nie

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer