Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Wenk: Voorkom pienk oë só
May 06 2008 10:37:33:433AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Enigiemand wat al aan "pink eye" (konjunktivitis) gely het, sal jou vertel dat die gejeuk en die irritasie jou teen die mure kan uitdryf. Wat kan jy doen om dit te voorkom?

Gaan oor tot aksie:
Moet nooit ooggrimering, kontaklenstoebehore, -houers en -oplossings, handdoeke, linne, kussings of sakdoeke deel nie; dra handskoene indien jy in iemand anders se oë na voorwerpe wat irritasie veroorsaak soek; dra oogbeskerming in die wind, hitte of koue; dra oogbeskerming indien jy met chemikalieë werk; hou jou hande uit jou oë; was jou hande vóór en ná jy aan jou oë of gesig gevat het of oogdruppels gebruik het.

Lees meer: A-Z van konjunktivitis

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer