Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           -1-13°C

Voorspellings

Wenk: Vroue kry ook hartaanvalle
May 07 2008 09:56:43:117AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Baie min vroue vrees hartvatsiektes, ten spyte van die feit dat die toestand meer lewens as borskanker eis. Om sake te vererger, verskil vroue se simptome heelwat van mans s'n, wat dit selfs soms vir dokters moeilik maak om die toestand te identifiseer.

Gaan oor tot aksie:

Wees bewus van die simptome van 'n hartaanval (wat baie spesifiek op vroue betrekking het) en kry onmiddellik hulp: pyn in die kaak; skouerpyn; angs; sweet; kortasem; duiseligheid; naarheid; en ongewone moegheid.

Lees meer: Vroue ignoreer dikwels die gevaartekens

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer