Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Wenk: Sukkel jy om kop bo water te hou?
May 12 2008 10:05:55:950AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Kospryse wat ál hoër styg beteken dat baie Suid-Afrikaners sukkel om hul families te voed. Maar hoewel dit belangrik is om steeds 'n inname van volgraanstysels, vrugte, groente en peulgewasse te verseker, is daar ander kosse wat jy maar gerus uit jou dieet kan sny.

Gaan oor tot aksie:
Skrap die volgende van jou inkopielys indien jou begroting knap is: alkohol; koeldranke; kitskos en versnaperings; lekkers, sjokolade, koek, pasteie ens.; en mineraalwater (as die water in jou area onveilig is, kan jy bloot die kraanwater kook vóór jy dit drink).

Lees meer: Koskrisis in SA

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer