Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-31°C

Voorspellings


Wenk: Speel klaar met maagsere
May 13 2008 10:21:46:957AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Maagsere wat vorm teen die binneste lagie van die spysverteringskanaal kan deur bakterieë, medikasie of oor-produksie van maagsuur veroorsaak word.

Gaan oor tot aksie:

Het jy 'n maagseer? Volgens HealthDayNews kan die volgende stappe help: vra jou dokter oor medikasie (antibiotika kan help om bakterieë uit te wis en ander medikasie kan help om suur te verminder); vermy rook; moenie anti-inflammatoriese medikasie soos aspirien of ibuprofien gebruik nie; vermy kafeïen en alkohol (as jy dit wel drink, maak seker dis ná jy geëet het); moenie kosse eet wat voel of dit die toestand van jou maagseer vererger nie (voorbeelde sluit sjokolade, koffie, sekere kruie en speserye, en branderige kosse in); en eet eerder 'n paar klein maaltye deur die loop van die dag as een of twee groot maaltye.

Lees meer: Tyd om dokter toe te gaan

Teken in op Volksblad


Vind
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer