Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           -1-13°C

Voorspellings

Wenk: Haarkleursel kan gevaarlik wees
May 15 2008 10:08:07:920AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Heelwat navorsingstudies dui op 'n moontlike assosiasie tussen sekere chemikalieë in sommige haarkleurprodukte en 'n toename in kanker. Hoewel geen besliste gevolgtrekkings nog gemaak kan word nie, is dit tóg belangrik om voorsorgmaatreëls te tref.

Gaan oor tot aksie:
Die Amerikaanse Departement van Gesondheid en HealthDay News gee die volgende raad: moenie haarkleursel langer in jou hare los as wat nodig is nie; volg die instruksies op die pakkie noukeurig; maak doodseker dat jy die kleursel heeltemal uit jou hare en kopvel gewas het; dra handskoene wanneer jy kleursel op jou hare aanwend; en moenie verskillende kleurmengsels en ander produkte meng nie.

Lees meer: Vermy kanker só

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer