Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
In samewerking met Health24
In samewerking met Health24
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-27°C

Voorspellings


Wenk: 'n Dokter wat jou sak pas
Jul 24 2008 09:45:38:237AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die koste van privaat mediese sorg is al die afgelope paar jaar hoër as die normale inflasiekoers. Sukkel jy om kop bo water te hou? Één manier van spaar is om 'n begroting-vriendelike huisdokter te kies.

Gaan oor tot aksie:
Kry 'n huisdokter wat by jou mediese fonds ingekontrakteer is (m.a.w 'n dokter wat mediese-fonds-tariewe vra). Dít sal beteken dat jy nooit eers die rekening hoef te sien nie. Vra jou mediese fonds vir 'n lys van dokters waaruit jy kan kies. Onthou ook dat jy oor tariewe kan onderhandel. Dis nie in yster gegiet nie.

Lees meer: Sny só jou mediese kostes

Teken in op Volksblad


Vind
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer