Maagsere wat vorm teen die binneste lagie van die spysverteringskanaal kan deur bakterieë, medikasie of oor-produksie van maagsuur veroorsaak word. | Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
Maagsere wat vorm teen die binneste lagie van die spysverteringskanaal kan deur bakterieë, medikasie of oor-produksie van maagsuur veroorsaak word.
Kospryse wat ál hoër styg beteken dat baie Suid-Afrikaners sukkel om hul families te voed. Maar hoewel dit belangrik is om steeds 'n inname van volgraanstysels, vrugte, groente en peulgewasse te verseker, is daar ander kosse wat jy maar gerus uit jou dieet kan sny.
Min dinge is so lekker soos om alles op jou lysie af te merk, sodat jy huis toe kan gaan. Hier's hoe om jou produktiwiteit 'n hupstoot te gee.
Baie min vroue vrees hartvatsiektes, ten spyte van die feit dat die toestand meer lewens as borskanker eis. Om sake te vererger, verskil vroue se simptome heelwat van mans s'n, wat dit selfs soms vir dokters moeilik maak om die toestand te identifiseer.
Enigiemand wat al aan "pink eye" (konjunktivitis) gely het, sal jou vertel dat die gejeuk en die irritasie jou teen die mure kan uitdryf. Wat kan jy doen om dit te voorkom?
Koste, gemak en die moontlikheid van komplikasies moet in gedagte gehou word wanneer jy besluit wáár om geboorte te skenk.
Daar is min dinge so frustrerend as wanneer jou hond jou splinternuwe blombedding omdolwe. Dit kan egter beteken dat jou troeteldier verveeld is.
Baie rokers vind die rituele wat met rook gepaard gaan kalmerend en bevredigend en voel dikwels dat die hantering van sigarette hul minder selfbewus laat voel. Gelukkig is daar baie ander dinge wat jy met jou hande kan doen wanneer jy ophou rook.
Ly jy of 'n geliefde aan bipolêre gedragstoornis? Hierdie toestand word deur fases van depressie en manie uitgeken en kan vir die pasiënt en sy/haar familie en vriende moeilik wees om te verstaan.
Jy't jouself mooi opgepas, maar ten spyte van jou goeie voorneme voel jy die bekende simptome aan jou lyf: seer spiere, koors, sweet en 'n droë hoes. Jy weet jy't griep, maar het jy rede tot kommer?
In 'n land waar misdaad hoogty vier word kinders dikwels aan traumatiese gebeure blootgestel. Mediese operasies en motorongelukke kan ook 'n kind traumatiseer. Wat kan ouers doen om hul kinders ná so iets by te staan?
Om in skofte te werk is vir baie mense 'n lewenstyl. Maar ongelukkig kan dit jou jou gesondheid kos. Navorsing toon dat nagskof-werk vroue se risiko vir bors- en kolonkanker, en mans se risiko vir kolonkanker, verhoog. |
Voel jy of jy verdrink in 'n see van gesondheidsboodskappe? Hier's 'n paar eenvoudige wenke om te help.
In samewerking met Health24
As jy in 'n kantoor werk, loop jy gevaar om een of ander tyd met dro??e sukkel. Lang ure voor 'n rekenaar en blootstelling aan stof is van die vernaamste faktore wat tot di?robleem kan bydra.
Daar is meer kieme in jou kombuis as in enige ander vertrek in die huis. En, volgens Amerikaanse navorsers, huisves die kombuisspons veel meer kieme as die gemiddelde toiletsitplek. Wat kan jy doen om te verseker dat jou kombuislappe en -sponsies skoon bly?
Voel jy of jy verdrink in 'n see van gesondheidsboodskappe? Doen dit, doen dat, eet dit, vermy dat. Wel, gegewe die feit dat dit amper langnaweek is, het ons besluit om die wenk vandag eenvoudig te hou.
Almal van ons moet die gordel stywer trek soos kospryse, petrolpryse en rentekoerse ál hoër klim. Hier's waarop jy geld kan bespaar, en waarop nie.
Die jongste navorsing toon dat jong meisies 'n sterk invloed op mekaar het as dit by ongesonde maniere om gewig te verloor kom. Dis skrikwekkend as mens besef dat die gebruik van streng diëte en diëetpille dikwels met eetstoornisse soos anoreksia en bulimie gepaard gaan.
As jy vroegoggend oefening doen, wonder jy dalk of jy vóór of ná jou oefensessie ontbyt moet eet. Hier's raad.
Met die nagte wat ál langer word, vind jy dit dalk moeilik om by jou somer-oefenroetine te bly. Hier's 'n paar alternatiewe wat jou sal help om tydens die wintermaande fiks te bly.
Die "wikkel"-faktor is iets waarmee elke oorgewig persoon en welbedeelde vrou kan identifiseer. Dít beteken dat jy sukkel om te oefen weens die bykomende beweging van jou maagrolle, bobene of borste. Klink dit bekend?
'n Onlangse reeks selfmoorde onder jongmense van Wallis laat kenners glo dat internet-geselskamers, webwerwe en sosiale netwerke tot die normalisering van self-vernietigende gedrag kan bydra. CyberShrink het raad oor hoe om jóú kinders te beskerm. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|