Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2-20°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Oudskoliere se ou manne doen dit weer
Die Goue Geles van Bethlehem het die afgelope langnaweek in die Suid-Afrikaanse Golden Oldies-rugbytoernooi weer die Goue Skoen-trofee vir die beste rugby gewen. Hulle het dié trofee ook in 2005 in Port Elizabeth verower. “Ek wil graag al die spelers bedank vir die goeie gees en hul toewyding die afgelope vyf jaar, veral die oudspelers buite Bethlehem,” sê mnr. Stoney Steenkamp, die voorsitter. Hy bedank ook die borge. Die volgende toernooi vind van 30 April tot 3 Mei 2009 in Richardsbaai plaas. Alle oudspelers, 32 jaar en ouer, is welkom om saam te gaan en kan Steenkamp by 083-627-8333 bel.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|