Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Swemmers vereer
Nov 13 2008 01:17:56:847PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Bethseals van Bethlehem se prysuitdelinggeselligheid is onlangs by die Athlone Yacth-klub op Bethlehem gehou waar verskeie lede van die klub trofeë ontvang het.

Die Bethseals het ’n baie goeie jaar beleef. Nege lede van die klub is gekies vir die Vrystaatse biathle-span en een, Heindrich Odendaal, is gekies om Suid Afrika op die wêreldkampioenskapsbyeenkoms te verteenwoordig waar hy ’n vyfde plek behaal het.

Lede van die klub wat trofeë ontvang het, is Heindrich Odendaal (senior seun – biathle), Landie Cilliers (senior meisie – biathle), Duncan McAlpine (junior biathle), Heinrich Maartin (beste vordering), Rico Koen (beste bywoning) en Rico Koen (swemmer van die jaar).

Lede van die klub wat die Vrystaatspan op die nasionale kampioenskapstoernooi verteenwoordig het, het ook mini-trofeë ontvang. Landi Cilliers, Ruan Koen en Carli Cilliers het mini-trofeë ontvang vir hul deelname aan al die swem-myle oor die jaar heen.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer