Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Grotes kom nie weg
Nov 13 2008 01:17:55:080PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die laaste twee klubwedstryde vir die jaar is deur die Maluti-Oos-hengelklub gehou. Goeie vangste is met die November-wedstryd behaal waaronder ’n baber van 8,330 kg, gevang deur Wessie van der Westhuizen, ’n karp van 5,075 kg, gevang deur Arné Chapman, ’n onderbek van 1,352 kg, gevang deur Lampies Jonker, en ’n onderbek van 1,971 kg, gevang deur die gashengelaar, Sheries Jansen.

25 Oktober

Seniors

1. Pieter Jonck

2. S.J. Theron

3. Francois Spyer

Juniors

1. Anthonie Nel

2. David Jordaan

3. Louis Spershott

1 November

Seniors

1. S.J. Theron

2. Arné Chapman

3. Lampies Jonker

Juniors

1. Anthonie Nel

2. Reinhardt Chapman

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer