Geskiedenis is gemaak toe ’n bloedoortapping hiér op ’n Bengaalse tiertjie van die Cheetau-wildplaas buite Bethlehem gedoen is. Sover bekend is dit die eerste bloedoortapping ooit op ’n tier in die Vrystaat en in Suid-Afrika.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
|
|
Geskiedenis is gemaak toe ’n bloedoortapping hiér op ’n Bengaalse tiertjie van die Cheetau-wildplaas buite Bethlehem gedoen is. Sover bekend is dit die eerste bloedoortapping ooit op ’n tier in die Vrystaat en in Suid-Afrika.
’n Klag van diefstal, alternatiewelik bedrog, gaan nou teen die Dihlabeng-munisipaliteit ondersoek word nadat ’n beweerde verkeerdelike dubbelbetaling van byna ’n halfmiljoenrand aan ’n onderneming gemaak is.
’n Voorval verlede Sondag op Staffordshill in die woonbuurt Môrelig op Bethlehem laat die rooi ligte flikker as waarskuwing dat dié gebied nié so veilig is as wat dit voorkom nie.
The Clarens Golf and Trout Estate – a development of the Pinnacle Point Group (PPG) in the Free State – raised over R13 000 for the Clarens Fire Association at a golf day held recently at the estate.
Katriena van Wyk, ’n nuwe opkomende gospel-sangeres, het op Sondag 23 November by die Emmanuel-gemeente in Christenburg, Bethlehem, opgetree.
Die Kankervereniging van Suid Afrika (Kansa) het ’n nuwe projek en mense kan ’n Volkswagen Golf wen. Kansa onderneem deurlopend telebemarkingsprojekte vir geldinsameling en om geld te genereer. Hulle maak staat op die publiek se ondersteuning.
Die Over 60 Club van Bethlehem het Kestell verlede Sondag besoek en die kerkdiens van die NG kerk Kestell bygewoon. Daarna het hulle die tehuis vir bejaardes besoek en vir elkeen van die inwoners ’n geskenk gegee. |
Ons wens al ons lesers 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar toe! Re lakaletsa babadi bohle ba koranta ya rona mahlohonolo a Keresemese le selemo se setjha! We wish all our readers a merry Christmas and a happy new year!
Die NG kerk Bethlehem-Eureka se ou en jong manne wat die Mighty Men-konferensie op Greytown in April vanjaar bygewoon het, het ’n projek, Lekker Slaap, aangepak.
Gee die grootste geskenk hierdie feestyd: Skenk bloed. Deel die geskenk van lewe die Desember deur bloed te skenk om iemand in nood se lewe te help red. ’n Bloedskenking kan ’n jong moeder, ’n oupa of ’n buurman help om nog ’n vakansie saam met familie en vriende te geniet.
Betlehem se Oudskoliere-rugbyklub het ná ’n lang en goeie seisoen sy spelers vir die jaar beloon. Oudskoliere het in twee ligas, naamlik die Griffons-Noord-liga en die Oos-Vrystaatse eerste liga, deelgeneem. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|