Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.
Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net 'n boer wat 'n plan kan maak nie, maar ook 'n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           5-22°C

Voorspellings
Sudoku
 
Staan saam en wen, sê DIV
In ’n dramatiese wending om die Dihlabeng-munisipaliteit tot beter dienslewering te dwing het die Dihlabeng-inwonersvereniging (DIV) besluit om so gou moontlik ’n dispuut teen die munisipaliteit te verklaar.

Ballonne bied ’n fees vir die oog
Die kleurvolle warmlugballonne het op ’n skouspelagtige wyse vanjaar weer opwinding op die dorp verskaf.

Gehaltemusiek in kollig
Liefhebbers van gehalte- klassieke en ander musiek kan nader staan. Die eerste van hopelik nog baie musiekkonserte in die Anglikaanse kerk St. Augustine in Louwstraat, Bethlehem, word op Sondag 1 Junie om 11:30 ná afloop van ander kerkdienste in dié kerk gehou.

Friendly man has a big heart and helping hand
Mr Dan Motaung is a familiar face in Clarens and Kgubetswana. His involvement in community projects in Kgubetswana have proven his passion to see improvement in the quality of life of his people.

S-dag vir sangers hier
Kroonnuus soek ’n wenner en S-tyd is hier! Spontaan-oudisies vind dié Saterdag plaas. Dis nou of nooit om te kom sing en te perform.



SIRKUS BETOWER...
Al wat leef en beef was verlede naweek by die Boswell Wilkie-sirkus as deel van die Frontier Inn & Casino se Familiefees en het hulle aan die manewales van hansworse en ander sirkusmense en -diere verwonder.
FOTO: Susan Maré


Oudskoliere se ou manne doen dit weer
Die Goue Geles van Bethlehem het die afgelope langnaweek in die Suid-Afrikaanse Golden Oldies-rugbytoernooi weer die Goue Skoen-trofee vir die beste rugby gewen.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer