TOP STORY
Langnaweek: boewe baljaar
MISDADIGERS het die afgelope langnaweek baljaar in Stellenbosch, waar minstens 50 voorvalle van misdaad by die polisie aangemeld is.
Wat die oë nie sien nie: Mnr. Abbey Makoe, hoof van die stigtingskomitee van die Forum vir Swart Joernaliste (FSJ), het Maandag skerp deurgeloop oor sy forum se uitsluiting van wit joernaliste. Dit was tydens 'n indaba oor persvryheid wat die Universiteit van Stellenbosch se departement Joernalistiek aangebied het. Me. Rhoda Kadalie, menseregte-aktivis, het onder die FSJ ingeklim. Berig op bl. 9. Foto: Peet van Aardt