JSE hervat dalk gou sy bullopie van 2008
Tegniese ontledings wys die JSE kan binnekort sy bullopie van die eerste helfte van verlede jaar hervat.
Krisis wys ook in Duitsland
Die finansiële krisis begin nou ook byt in Duitsland, die sterkste ekonomie in Europa.
Untitled Document
Rand/$: 9.6700 Rand/£: 14.7000 Rand/€: 13.2300 Goud $/ons: 856.20 Platinum $/ons: 992.00 Platts Brent Olie: 46.20
JSE VANDAG: All Share: 22241.44 Top 40: 20155.89 FNDI 30: 20125.12 Gold Mining: 2290.80 Resource 20: 41339.70 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: LABAT 3+50.00% · AWETHU 6+50.00% · QLEISURE 22+22.22% · OANDO 800+22.14% · TEAL 2200+15.79% · VERLOORDERS VANDAG: MILKWORX 2-33.33% · DYNAMIC 35-16.67% · DIALOGUE 14-12.50% · BRAEMORE 35-12.50% · FONEWORX 68-11.69% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
MTN set to be internet giant
Futures trade catches execs out
Property stocks on the blocks
Beeld
Vrou op fiets in die nek gesteek
Gif-piesang bedoel vir ape, maar eis man
Gesig erg verniel toe talle hom aanrand
Volksblad
Jong man verdrink in Kby
Vermoorde kind se ma verdink van steniging
Hengeluitstappie eindig tragies
News24
Smith: Aussies first, then op
Road rage victim: Cops useless
'It's about hygiene, not race'
Gister se gewildste Artikels
Opstand van die oumense
Dom vang vir slim in 2008 se swakste besluite
Die wet van Eskom-krag: Betaal meer, of dis nag
Vele dalk gestrand oor reisgroep skielik stil is
JSE hervat dalk gou sy bullopie van 2008
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
Vervaardigingsektor se pyn duur voort
Altesame 4,4% is minder in November vervaardig as ’n jaar tevore. Dit is die grootste daling in sowat nege jaar.

 
Markte
JSE kry bloedneus
Die JSE het vandag in die negatiewe voetspore van aandele wêreldwyd gevolg.



Maatskappye
MTN-verkryging van Verizon kry groen lig
MTN se verkryging van bykans 70% van Verizon SA van Verizon European is onvoorwaardelik deur die Mededigingstribunaal goedgekeur.



Maatskappye
Opstand van die oumense
Transnet se pensioentrekkers het die staatsbeheerde vervoerreus en vier ander respondente hof toe gesleep.



AFDRAANDEPAD
Voetgangers vandag voor 'n elekroniese bord wat aandeelpryse aandui buite 'n makelaarsfirma in Tokio. Die Nikkei het vandag gemiddeld met 3,9% gedaal. Lees berig hiernaas oor hoe die JSE vandag vaar.
Foto: YURIKO NAKAO, REUTERS

  • Wortel Strydom: Wankel sonder wandelstok
  • James-Brent Styan: Chaos by die stasie
  • Daan Joubert: Die omvang van die VSA-probleem
  • Wat dink jy was die domste sake-oomblik in 2008 in SA?

    Die rantsoenering van krag vir myne
    Transnet se staking van treindienste vir ná 'n motorongeluk
    Die poging om die banke-verslag te sensor
     
    Ekonomie
    Uitvoer en invoer deur SA se hawens daal
    Die uitvoer van groot- en losmaatvrag deur die Richardsbaai-hawe het in Desember met 9,6% tot 6,96 miljoen ton gestyg teenoor die Desember 2007.
    Wêreldnuus
    Brussel se ingryping in gasgeskil misluk
    Samesprekings tussen Europese, Russiese en Oekraïnse amptenare in ’n poging om die geskil op te los waardeur gastoevloei na Europa verhinder word, is sonder enige ooglopende vordering beëindig.
    Algemene Sakenuus
    Dom vang vir slim in 2008 se swakste besluite
    Kan 2008 tog gou vergeet word! Dit is waarskynlik die versugting van verskeie hoëlui wat op die ekonomiese tydskrif Fortune se lys van die 21 domste sake-oomblikke van 2008 is.
    Maatskappye
    Vele dalk gestrand oor reisgroep skielik stil is
    Suid-Afrikaanse reisagente het gister tevergeefs inligting gesoek ná nuus dat ’n groothandelaar in die uitwaartse reisbedryf finansieel in die knyp is.
    Wêreldnuus
    Chinese rekenaarreus dank duisende af
    Een van die wêreld se grootste rekenaarvervaardigers wat in China gebaseer is, Lenovo, het aangekondig dat hy sowat 2 500 poste oor die wêreld heen gaan afskaf.
    Wêreldnuus
    Paulson tob oor sy $500 m.-belegging
    Mnr. Henry Paulson, minister van finansies, wie se beleggings $500 miljoen werd was toe hy in dié pos aangestel is, is op die punt om uit te vind hoeveel van sy fortuin die afgelope twee jaar se markonstuimighede deurstaan het.
    Maatskappye
    Die wet van Eskom-krag: Betaal meer, of dis nag
    Elektrisiteitstariewe sal verhoog moet word, anders kan Eskom nie voortgaan om sy infrastruktuurprojekte te finansier nie.
    Wêreldnuus
    Verizon verkies Microsoft bo Google, Yahoo!
    Verizon Communications het Microsoft gekies om internetsoekenjins vir sy selfone te voorsien, wat as ’n terugslag vir Google en Yahoo! beskou kan word.
    Wêreldnuus
    Hoort Madoff in die tronk?
    ’n Debat woed oor of Bernard Madoff op borgtog vrygelaat moet wees, terwyl hy sy dae onder huisarres in sy luukse Manhattan-dakwoning deurbring ten spyte daarvan dat hy van die grootste finansiële bedrog in die geskiedenis aangekla word.
    Wêreldnuus
    Bratz-poppe mag nog in 2009 verkoop word
    ’n Regter het beslis dat die Bratz-poppe op winkelrakke mag bly sit tot die einde van die jaar, maar met die moontlikheid dat die verkope van MGA Entertainment na Mattel of ’n aangewese ontvanger geskuif kan word.
    Wêreldnuus
    Algemene Sakenuus
    Ekonomie
    Maatskappye
    Markte
    Eiendomme
    iT - Sake
      Maak Sake24 my tuisblad
      Gebruiksooreenkoms

    Vind
      Versekering
      Top Afrikaanse boeke
      Werksgeleent- hede

    VERSEKERING


    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

    Vind jou ou
    skoolvriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

     ONS BEVEEL AAN

    Fire water: South African brandy
    Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.

     



    Terug na bo
    Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae