Maatskappye Opstand van die oumense
Transnet se pensioentrekkers het die staatsbeheerde vervoerreus en vier ander respondente hof toe gesleep.
AFDRAANDEPAD
Voetgangers vandag voor 'n elekroniese bord wat aandeelpryse aandui buite 'n makelaarsfirma in Tokio. Die Nikkei het vandag gemiddeld met 3,9% gedaal. Lees berig hiernaas oor hoe die JSE vandag vaar.
Foto: YURIKO NAKAO, REUTERS
Ekonomie Uitvoer en invoer deur SA se
hawens daal
Die uitvoer van groot- en losmaatvrag deur die Richardsbaai-hawe het in Desember met 9,6% tot 6,96 miljoen ton gestyg teenoor die Desember 2007.
Wêreldnuus Brussel se ingryping in gasgeskil misluk
Samesprekings tussen Europese, Russiese en Oekraïnse amptenare in ’n poging om die geskil op te los waardeur gastoevloei na Europa verhinder word, is sonder enige ooglopende vordering beëindig.
Wêreldnuus Chinese rekenaarreus dank duisende af
Een van die wêreld se grootste rekenaarvervaardigers wat in China gebaseer is, Lenovo, het aangekondig dat hy sowat 2 500 poste oor die wêreld heen gaan afskaf.
Wêreldnuus Paulson tob oor sy $500 m.-belegging
Mnr. Henry Paulson, minister van finansies, wie se beleggings $500 miljoen werd was toe hy in dié pos aangestel is, is op die punt om uit te vind hoeveel van sy fortuin die afgelope twee jaar se markonstuimighede deurstaan het.
Wêreldnuus Hoort Madoff in die tronk?
’n Debat woed oor of Bernard Madoff op borgtog vrygelaat moet wees, terwyl hy sy dae onder huisarres in sy luukse Manhattan-dakwoning deurbring ten spyte daarvan dat hy van die grootste finansiële bedrog in die geskiedenis aangekla word.
Wêreldnuus Bratz-poppe mag nog in 2009 verkoop word
’n Regter het beslis dat die Bratz-poppe op winkelrakke mag bly sit tot die einde van die jaar, maar met die moontlikheid dat die verkope van MGA Entertainment na Mattel of ’n aangewese ontvanger geskuif kan word.
Fire water: South African brandy Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.