Speel Sudoku hier!
Dit is pret, 'n uitdaging, verslawend . . . en nou is dit hier!
Jippers kan Sudoku , die speletjie wat die wêreld aan die praat het, nou op jip.co.za speel. Elke dag word 'n nuwe weergawe gelaai, so kom toets jou vaardighede daagliks.
Dit het onlangs groot opslae in Brittanje gemaak en is besig om die res van die wêreld te verower.
Die raaisel word met logika en redenasie opgelos. Elke ry en kolom moet die nommers van 1 - 9 bevat, maar elke syfer mag slegs een keer per kolom of ry gebruik word.
NB: SUDOKO IS TANS ONBESKIKBAAR
|