Ashlee meer as Jess se kleinsus
Clarissa Grobler
Jessica Simpson se kleinsus hoef nie een oomblik in haar skaduwee te staan nie. Waar ousus dalk as ’n blonde Barbie beskryf kan word, was Ashlee Simpson nog maar altyd die suster met meer edge. Sy was wel backup-danser vir Jessica, maar dit het nie beteken Ashlee sou in die agtergrond bly nie. » Lees meer
Dis lekker mal Oppikoppi
Een plaas, vier dae, 2 500 mense, genoeg talent op stage om ’n leeftyd te hou en party, party, party tot jy omval. Die Not quite Easter Oppikoppi is een van die musiekfeeste waar mense van oor die hele land kom om hulself te verloor en ’n fantastiese tyd te hê. » Lees meer
‘Wii Fit’
help jou speel-speel fiks word
Ma’s kan nou maar minder kla oor tegnologie wat hulle kinders se koppe en sosiale vaardighede belemmer. Die Wii Fit van Nintendo is die nuwe “fiksheidsinstrukteur” op die mark wat tieners en sommer hulle ma’s ook se fiksheid sal opskerp. » Lees meer
Shutter is net nog ’n Japanse horror
p hul wittebrood in Tokio is Ben (Joshua Jackson) en sy vrou Jane (Rachel Taylor) in ’n motorongeluk en Jane dink hulle het ’n jong vrou raakgery. » Lees meer
Jou band kan die wenners wees
JIP-ROCKSPAAIDER is die nasionale kompetisie vir skool-bands wat deur Jip in Die Burger, Beeld en Volksblad en MK op DStv aangebied word. » Lees meer
JIP Rockhart CD Het jy al Rockhart, JIP se eerste saamgestelde CD, op jou rak? Indien nie, mis jy uit...Die CD is saamgestel uit kickass tracks deur van Suid-Afrika se coolste musos!