Tim praat terug: Terror en Tutu se ware boodskap
Een plek wat smeek om ’n naamsverandering is Luthuli-huis, die ANC se hoofkantoor. Wat van Fight Club?Hulle moet maar lekker baklei. Dis goed vir die demokrasie. Want die ANC-droom om Suid-Afrika onder die versmorende kombers van sy hegemonie toe te maak, vergaan stuk vir stuk.
|
|
Uit die persgalery: Die wals is nou ’n Terror-tango!
09/10/2008 10:11
Nou dans die poppe en dis nie ’n wals nie, maar ’n volbloed Terror-tango! 8 Oktober 2008 sal as ’n geskiedkundige datum in die ANC se annale opgeteken word. Dit sal bekend staan as dié dag toe mnr. Mosiuoa Lekota, voormalige ANC-voorsitter en -minister van verdediging, eiehandig terreur gesaai het in die regerende alliansie.
|
|
|
De Blog-sem in: Skewe prioriteite oor embleme
Terwyl die markte wêreldwyd in duie stort en ons almal duim vashou dat ons nie met karton-kennisgewings by die verkeersligte gaan eindig nie, is daar ook einde verlede week ‘n sport-indaba in Durban gehou. Al die gebruiklike stories is bespreek. Onder andere, waaragtig, die behoud van die Springbok-embleem... |
|