| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 20 Julie 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| Spaarmaand | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
10/05/2008 14:09 - (SA)
Eskom leer nie, gaan aan met ‘regstelling’ Izak Bergh, Marchand:
Ek weet die Eskom-perd is al holrug gery, maar ek gaan hom nog ’n keer opsaal. Moenie dink Eskom se bestuurslede het hul les geleer nadat hulle onmeetbare frustrasie en skade veroorsaak en beleggers weggejaag het nie. Hul beleid van regstellende aksie ten koste van kundigheid is steeds aan die gang. Dit is nou nadat hulle duisende ervare ingenieurs en tegnici (hoofsaaklik wit) verloor het weens die einste beleid met sy katastrofiese gevolge. ’n Ingenieur wat onlangs Eskom se diens verlaat het uit frustrasie omdat onervare onkundiges (swart) bo hom aangestel is, vertel hy is nou deel van ’n maatskappy wat deur Eskom gekontrakteer word. Hy verdien nou dubbel die geld wat hy by Eskom gekry het. ’n Vrou wat saam met hom gewerk het, bekwaam en met kosbare, onkoopbare ervaring, word nie bevorder nie. ’n Onervare persoon word bo haar aangestel terwyl sy steeds die werk doen. Sal die ANC se ideoloë en beleid-makers dan nooit leer dat, te midde van ’n wêreldwye tekort aan kundigheid, ’n landjie soos ons s’n, wat op pad is na piesangrepubliek-status, dit nie kan bekostig om kernpersoneellede weg te jaag nie?
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|