News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots wat tans in kykNET se Transito te sien is.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 4 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
    Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  25°C
Kpstd  14°C  18°C
Dbn  13°C  25°C
Jhb  7°C  25°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Ware leiers moet nou opstaan vir ons taal
As ’n hond se stert afgekap is, kry jy hom nooit weer aangelas nie: hy ontbind en keer terug tot stof. Is dit wat inderdaad met Afrikaanssprekendes (van alle rasse en gelowe) onder die “demokratiese” ANC-bewind aan die gebeur is?

Onverdraagsame en arrogante styl pla
02/05/2008 15:50
Met verwysing na die berigte oor die Christenmanne-saamtrek by Greytown in Rapport, prof. Julian Müller se artikel oor die “Hemel sonder vloer, God sonder troon” in Perspektief (20 April) en ander mediaberigte: Ek maak beswaar teen die werkwyse van sekere teoloë...


Eerder tyd van God se Gees, nie tydsgees
02/05/2008 15:50
Die berig “60 000 mans saam ’n teken van die tydsgees, sê kenners” verwys: Ek wil graag die bewoording van dié opskrif oor die terugvoer van kenners aangaande die Mighty Men-konferensie verander na die “tyd van God se Gees” pleks van die tydsgees.



Hondeliefhebber sien rooi oor Joost-uitlating
“Joost sien steeds rooi” (Rapport, 27 April) het my as diereliefhebber en veral hondeliefhebber rooi laat sien.

Wette geld almal, ook ryk bekendes
Daar is wyd berig oor die onderonsies van Corrie Sanders en Joost van der Westhuizen onlangs by die landgoed Dainfern. Dit is onaanvaarbaar dat bekendes, en veral ryk bekendes, die landswette oortree en dan die saak probeer regstel met 'n vinnige R15 000.

Koos Kombuis moet feite korrek weergee
Koos Kombuis se rubriek “Lyf liewer die polisie in by die Skerpioene” (Perspektief, 20 April) het betrek-king. Ek geniet sy skrywes en aanvaar dat hy soms ook net ’n bietjie stir en dis goed so.

Leef hulle lank oor min moord, vigs?
Ek hou van statistieke en daarom het Rapport van 27 April se berig “SA se rykste, slimste, veiligste” my nogal laat wonder.

Karwagte skep self werk en het nut
Ek beskou Adriaan de Beer se redenasie “Betaal karwagte en sê ja vir misdaad” (Rapport, 26 April 2008) as absoluut verregaande.

Maak beursie oop vir motoroppassers
Ek reageer op die skrywe van Adriaan de Beer “Betaal karwagte en sê ja vir misdaad” (Rapport, 27 April).

BTW kan help teen stygende kospryse
Dit lyk of die regering van die voor die hand liggende oplossing vir stygende kospryse vergeet het.

Hou op karring aan private hospitale
Ek lees met verbasing van ons liewe minister van gesondheid se planne om wetgewing so te verander dat sy aan private hospitale kan voorskryf wat hul tariewe moet wees.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is die "afskaffing" van beurtkrag te goed om waar te wees?
Ja
Nee
Eskom is nie te vertrou nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo