News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Charlize help VN
Charlize Theron is deur die Verenigde Nasies (VN) aangestel as vredesambassadeur.
Mej SA nou modeskouspel
Die nuwe formaat Mej SA-kompetisie beloof 'n modeskouspel soos Suid-Afrika nog nie gesien het nie.
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Sake
Wêreld
In Diepte
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
    EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  14°C  30°C
Kpstd  16°C  20°C
Dbn  21°C  29°C
Jhb  14°C  22°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
EPWP laat SA werk
Die uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) wat in Mei 2004 bekendgestel is, is een van die hoofkomponente van die regering se dryfkrag om armoede en werkloosheid in Suid-Afrika te verlig. Die EPWP bied korttermyn-werksgeleenthede en opleiding aan werklose en ongeskoolde individue.

Een miljoen maar net die begin vir EPWP
19/09/2008 09:21
Die EPWP kan met trots bekend maak dat ’n ambisieuse teiken wat die regering aan hom gestel het om 1 miljoen werkgeleenthede oor ’n tydperk van vyf jaar te skep, reeds 10 maande voor die spertyd in behaal is.


Saamwerk met die Saketrust
19/09/2008 09:06
Die Saketrust was een van die eerste aandeelhouers wat in 2004 hul stem by die uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) gevoeg het. Sedert sy bekendstelling in 2004 het die EPWP eenmiljoen werksgeleenthede geskep wat moontlik gemaak is deur vennote soos die Saketrust wat by die program ingekoop het.



Program bring hoop en beveg armoede
Armoede was deel van me. Mafici Sylvia Cele se daaglikse lewe. Maar met die hulp van die Zibambele-projek, wat deel van die EPWP vorm, kan sy nou skoolgeld betaal en vir ‘n goeie bestaan vir haar en haar afhanklikes voorsiening maak.

Oos-Kaap dra by tot sukses
Die regering hoop om met die uitgebreideopenbarewerkeprogram (EPWP) teen die einde van 2008 altesame 50 000 werkgeleenthede in die Oos-Kaap te skep.

Noordwes woel om werkgeleenthede te skep
Te oordeel na die verskeie gemeenskapsprojekte in die Noordwes-provinsie, is die provinsiale regering steeds op koers om ‘n bydrae te lewer tot president Thabo Mbeki se belofte van eenmiljoen werksgeleenthede binne vyf jaar. Noordwes het in 2005 sy EPWP onder die handelsnaam Semelela bekendgestel, wat “rol op jou moue en werk” beteken.

Vukuphile gee ontluikende kontrakteurs 'n hupstoot
Die munisipaliteite van Rustenburg en Madibeng is die twee plaaslike munisipaliteite in Noordwes wat aan die departement van openbare werke se Vukuphile-kontrakteursontwikkelingsprogram van die EPWP deelgeneem net.

Geleenthede by dosyne
Die LUK vir Openbare Werke in Mpumalanga, Madala Masuku, sê alles moontlik sal in die 2008/2009 finansiële jaar gedoen word om te verseker die maksimum aantal werk- en vaardigheidsontwikkelingsgeleenthede onder die uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) in die provinsie geskep word.

Maatskaplike sektor die voorste werkskepper in Mpumalanga
Die maatskaplike sektor het die meeste werksgeleenthede in die provinsie geskep en 14 378 werksgeleenthede is deur vrywillige projekte by vroeëkinderontwikkeling-sentrums en deur skoolvoedingsprogramme, vrywillige berading- en toetssentrums (VBT’s) asook tuisgebaseerde sorgsentrums (TSS’e) geskep.

Wes-Kaap is suksesvol met werkskepping
Die EPWP in die Wes-Kaap was baie suksesvol in die skep van werksgeleenthede vir werkloses.

Nuwe ondernemings ontluik deur leerlinkskappe
Die Leerlingskap vir Nuwe Ondernemings, is ‘n gesamentlike inisiatief van die provinsiale regering van die Wes-Kaap, aangevoer deur die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke en die nasionale departement van openbare werke se sektorale onderwys-en-opleidingsowerhede (setas).

Limpopo doen dit vir die kinders
Die uitgebreide openbarewerkeprogram is ‘n regeringsprogram wat daarop gemik is om werkloosheid en armoede te verminder. Die maatskaplike sektor se vernaamste fokus is om basiese maatskaplike dienste te verbeter deur projekte soos vroeë kinderontwikkeling (VKO) en tuisgebaseerde gemeenskapsorg te implementeer en daardeur die bestaan van plaaslike gemeenskappe te verbeter.

Water vir die toekoms
Een van die grootste suksesverhale van die uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) is dié van die omgewingsektor – wat bestaan uit die departement van omgewingsake en toerisme, landbou, waterwese en bosbou en kuns en kultuur.

Volstoom voort vir Vrystaat
Die Vrystaat het die afgelope jaar oor al die plaaslike en provinsiale regeringsdepartemente vordering getoon met die implementering van die gemeenskapsgebaseerdeopenbarewerke-program, die konstruksiebedryf en die maatskaplike en omgewingsektore.

Alice stuur sy eie landbouprojek van stapel
Die Ilima Agripark-projek, ‘n innoverende bemagtigingsprojek in Alice, het ‘n groot finansiële inspuiting gekry wat waarskynlik ‘n nuwe fase van produktiwiteit vir die projek sal inlui.

Program wat O-Kaap se ryk menslike hulpbronne ontgin
Een van die Oos-Kaap se rykste hulpbronne is sy mense. Met dit in gedagte het die uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) sy energie op die versnelde professionele ambagsbevoegdheidsontwikkelingsprogram (APTCoD) gefokus.

    Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis-Lenings
Wen tot R1000 verniet
Motor- & huisversekering
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wie is, volgens jou, mees "presidensieel"?
Mnr. Zuma
Mnr. Lekota
Pres. Motlanthe

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo