| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 11 Mei 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Super14 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kragkrisis | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
02/05/2008 15:27 - (SA)
Sport: Spoed-verfbalspanblink uit in Spanje Sarie van Niekerk
Benoni Diegene wat gedink het verfbal is net ’n vermaaklikheidsport wat vir ontspanning of die avontuur gespeel word, kan gerus weer dink. Die eerste Suid-Afrikaanse spoed-verfbalspan, Team Dynamix, het pas van Spanje teruggekeer waar hulle gewys het Suid-Afrika hoef nie terug te staan vir die meer ervare lande waar verfbal baie langer beoefen word nie. Die span van dertien lede, van wie die jongste, Stefan Smuts, net 14 jaar oud is en die jongste professionele speler in Suid-Afrika is, het met ’n derde plek in afdeling 2 in die Europese Millen-nium-reeks teruggekeer Suid-Afrika toe. Met dié prestasie het hulle volgens me. Simona Smuts, bestuurder van Team Dynamix, reggekry wat geen ander Suid-Afrikaanse span nog kon regkry nie. Smuts sê die span vertrek op 21 Mei na Europa om aan die tweede ronde van ’n reeks van vyf rondes te gaan deelneem. “Die potensiaal is daar om tussen die top-drie te bly, wat ons ’n plek sal verseker in volgende jaar se afdeling 1 in Europa.’’ Verfbal is volgens Smuts ’n snelgroeiende sportsoort in Suid-Afrika. Dit is ’n baie vinnige sport waar seuns én meisies op dieselfde vlak kan meeding.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
![]() |
|
|
|