Dam word veilige voëlhawe
Westdene se geveerde inwoners sal binnekort rustiger kan slaap, want die raadslid vir dié wyk, me. Cindy Grobbelaar, is besig met planne om die Westdenedam in ’n veilige hawe vir voëls te omskep.
|
|
Briewe: Groot fout by Pta se dieretuin
02/05/2008 15:27
Ek besoek die Pretoriase Nasionale Dieretuin gewoonlik ’n paar keer per jaar. Ek was altyd verlig om te sien dat dit een instansie in SA is wat uitstekend is en waarop ek trots kan wees.
|
Misdadigers, pasop vir die fietsbrigade!
02/05/2008 15:27
’n Span van tien polisielede en burgerlikes patrolleer sedert 18 April op Vrydae die strate van Brooklyn en Hatfield te voet en op fietse. Hulle is deel van die Brooklyn-polisiekantoor se Misdaadbekamping-fiksheid-Vrydag-veldtog.
|
|
 |
| Suikerbekkie. Hierdie "bidsprinkaan" (hotnotsgot) het hom nie twee keer laat nooi toe hy 'n lepel met heuning aangebied is nie. Praat van heuning om die mond smeer!
Foto: Christine van der Westhuizen
|
|
Briewe: Sien die tekens en spaar
Deesdae is dit nie moeilik om die tekens van ’n swakker ekonomie te sien en jou daarby aan te pas nie.
Sport: Kim kook in sewekamp én op die netbalbaan
Nie hekkies, gewigstoot, verspring of spiesgooi is ’n probleem vir Kim Ludick (18) nie.
Rolprente: Rasionele, tegnologiese, eiegemaakte held van staal
Sedert die eerste primitiewe mense bewus geword het van hul sterflikheid en na antwoorde op hierdie tydelike bestaan gesoek het, het die mens superhelde of gode geskep wat in verhale rondom heilige vure aan volgende geslagte oorgedra is.
Sport: Kaalvoet en net 9 skitter sy op water
Dit is nie aldag dat ’n negejarige toegelaat word om aan ’n uiterste sportsoort deel te neem nie, veral nie ’n meisiekind nie. Teen minstens 55 km/h moes Shianne Addinall (9) verlede naweek voet bo water hou.
Waterkloof-vier se speurder aangekla
Die private speurder wat vroeër deur die sogenaamde Waterkloof-vier aangestel is om bewyse in hul verweer te versamel, is nou self ’n verdagte in vermoedelik een van die grootste renosterhoringhandelsindikate ter wêreld.
Sport: Spoed-verfbalspanblink uit in Spanje
Diegene wat gedink het verfbal is net ’n vermaaklikheidsport wat vir ontspanning of die avontuur gespeel word, kan gerus weer dink. Die eerste Suid-Afrikaanse spoed-verfbalspan, Team Dynamix, het pas van Spanje teruggekeer.
Tussen ons: Kraam nie vir sissies
Ons almal weet hoe swangerskap die vrou beïnvloed. Hormoonskommelinge, vergeetagtigheid, eet- en slaappatroonveranderings. Maar kom ons wees nou eerlik, dis nie nét die vrou wat snaakse goed aanvang in dié kosbare nege maande nie.
Vermaak: Moose ligpunt wat kan genees
In elke volkslegende wat sy sout werd is, is daar moontlik ’n skoonlief, maar beslis ’n ondier wat waarborg dat die storie hom aan die vergetelheid sal bly ontruk. In Afrika wemel dit van sulke verhale – apokrief ofte not.
Vermaak: Jhb se filharmoniese Orkes verleng sy seisoen tot ses weke
Met die tweede simfonie-seisoen van 2008 lui die Johannesburgse Filharmoniese Orkes (JFO) ’n nuwe fase in hul agtjarige bestaan in. Vanweë die groot vraag na kaartjies word daar van dié seisoen af ses programme pleks van die gebruiklike vyf aangebied.
Wegbreek: Groot-oog in die Karoo skitter Sidderland
Sutherland, sowat 350 km van Kaapstad, is oraloor bekend vir die helder sterrehemel wat snags deur reuse-teleskope bespied kan word. Maar hierdie Karoodorpie bied ook ’n ontspannende wegbreek-geleentheid en ’n unieke Karoo- hoogland-ervaring... |
|