News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Sterre oppad na SA
Verskeie Hollywood-akteurs kom eersdaags in SA aan om 'n rolprent te maak oor Amelia Earhart.
Sondag 29 Junie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  13°C
Kpstd  12°C  15°C
Dbn  12°C  21°C
Jhb  3°C  16°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
REDAKSIEBLOGS
Tim praat terug
Die “ou ANC” soos vergestalt deur die Robbeneilanders en veral die exile-faksie, sorgsaam in stand gehou deur daardie groot kliekmeester Thabo Mbeki, moet verdwyn en plek maak vir ’n nuwe generasie...
 
Redaksieblogs
Vrydenker: Olie verhaas resessie-omkantelpunt
03/07/2008 09:41
As daar nog skeptici was wat gedink het dat die wêreld nie vanjaar in ‘n resessie gaan beweeg nie, is daar nou vir hulle onomstootlike bewys dat die skrif aan die muur is. Die rede? Die olieprys. . . So skryf David Meades, veteraan joernalis en ekonomiese ontleder in die eerste van sy weeklikse aflewerings.

Klank
Rapport gesels met Lianie May
Musiekkenners krap kop oor die sukses wat sy tans geniet, maar sý sê sy's maar net 'n meisie van die plaas, met haar voete stewig op die grond. Lianie May het met Rapport gesels...
Redaksieblogs
De Blog-sem in: Laat ons maar wag tot Saterdag
Slaan my dronk, in geselsies met pêlle en as ek die openbare mening lees en luister, hoeveel mense waaragtig voor die twee rugbytoetse teen Nieu-Seeland reken die Springbokke het dié ene so te sê in die sakkie...
Herchelle Gibbs het glo 'n nuwe liefde...lees meer!
(Foto: Gallo Images)


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance.
Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

 

Wat is die oplossing vir die krisis in Zim?

Stille diplomasie
Militêre ingryping
Uitgebreide sanksies
 
Redaksieblogs
Hollikaans: Nóg lesse in Nederlandikaans
Die Nederlandse stokperdjies is om te kla en om die laagste moontlike prys te betaal vir alles. Laasgenoemde het ek hierdie week op ‘n heel ander manier meegemaak: Vanaand is die Radiohead-konsert in ‘n park hier in die weste van Amsterdam gehou en ek wou graag gaan.
Nuusflitse
 MEER NUUS
'n Britse joernalis word "op sy plek gesit" toe hy dit durf waag om die legitimiteit van die Mugabe-regering te bevraagteken.

Een van die dae sal klein Jonathan Hector kan spog met ’n splinternuwe oorskulp.

’n Plaaswerker van die Calvinia-distrik is dalk die volle gebruik van sy voet kwyt nadat ’n dokter sy gebreekte voet behandel het – deur daarop te laat trap.

Kunsliefhebbers wat van Vladimir Tretchikoff se werk hou, kan gerus wees dat hulle tog die kans gaan kry om ’n skildery te sien wat aanvanklik nie by die tentoonstelling van sy werk in Kaapstad ingesluit sou word nie.

Die ma’s van drie jong mans wat as matriekseuns in April 2004 ’n daklose doodgemaak het, was die afgelope week wéér bankvas agter hul kinders.

Dis tyd om te wys die Springbokke se Wêreldbeker-oorwinning en hul eerste plek op die wêreldranglys was geen gelukskoot nie.

Die wêreld se mooiste mevroue, wat tans die Mev. Wêreld-kroon najaag, se naels was teen gistermiddag stomp gekou terwyl die senuwees geknaag het oor die grood aand vanaand in Kalinin-grad.

Mej. Elizabeth Catharina Steijn weet op honderdjarige ouderdom steeds hoe om ’n saal vol meisies na haar te laat luister. Sy was immers sewentien jaar lank hoof van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria.

Praat van ongewone kuiergaste. ’n Harige klomp wat brom-brom sommer enige tyd uitslaan – en dan boonop vlooie op jou kop kom soek...

 
 AANWYSERS
Rand/$
7.7400
Rand/£
15.3000
Rand/
12.1600
Goud/oz
$932.00
Goudmyn-sektor
2256.72
+0.00%
Alle aandele-indeks
28172.28
+0.00%
Kies Mpy
 
  Nuus
  Sport

  Sake
  Olimpiese Spele

  Hoofartikels
  Rubrieke

  Perspektief
  Tydskrif

  Gauteng-Rapport
  Kaap-Rapport

  Video
  Redaksieblogs

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede







Terug na bo