News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  4°C  25°C
Kpstd  15°C  24°C
Dbn  17°C  23°C
Jhb  6°C  24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
BLOGS
Uit die persgalery: James Bond is ’n oud-recce
Wat gaan gebeur as die Skerpioene nie meer met ons is nie? Wees nie bevrees nie: minister Charles Nqakula het 'n plan...
  • Uit die persgalery (07/05/08)
  •  
    Blogs
    De Blog-sem in: Wat is alles in ‘n naam?
    14/05/2008 12:16
    Niks kry gewoonlik my nekhare só vinnig orent nie as wanneer iemand my vertel hoe lief hulle vir krieket is en dan kwalifiseer: maar net die eendag-wedstryde...
  • De Blog-sem In (01/05/08)
  • De Blog-sem In (23/04/08)
  • De Blog-sem In (16/04/08)
  • Nuus
    Só het Bokheld se suster verkraghel oorleef
    Twee dinge het waarskynlik die lewe gered van die suster van een van die land se Wêreldbeker-rugbyhelde.
    Nuus
    Mbeki se laksheid DSO se doodsteek
    Pres. Thabo Mbeki se laksheid om regter Sisi Khampepe se aanbevelings twee jaar gelede in werking te stel, was die direktoraat vir spesiale ondersoeke (DSO) se eintlike doodsteek.
  • Jaloesie kortwiek samewerking
  • 'SA kan nie sonder dié eenheid klaarkom nie'
  • Karen Zoid, bekroonde Sama-rocker, sing kinderliedjies op haar nuutste album wat deur haar 15 maande oue babaseun, Ben, geïnspireer is. (Foto: Alet Pretorius)
    Lees berig...
    Video: Karen Zoid - Postmodern World

    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance.
    Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

     

    Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?

    Ja
    Nee
     
    Nuus
    Hof troef dalk "stille diplomasie"
    ’n Suid-Afrikaanse hof kan pres. Thabo Mbeki dalk binnekort dwing om ten minste gedeeltelik van sy omstrede beleid van “stille diplomasie” af te sien.
  • MDC gaan Mugabe pak in tweede presidentsverkiesing
  • Suid-Afrika sal nié soos Zimbabwe word
  • Nuusflitse
     MEER NUUS
    Sewe jaar van sy lewe en regskoste van meer as R4 miljoen. Dit is wat mnr. Charles Edwards, gewese finansiële direkteur van Saambou, moes betaal om te bewys hy het nie R640 miljoen gesteel of veroorsaak dat die bank in duie stort nie.

    Nagenoeg 35 000 mense – wit en swart – van verskillende denominasies het gister na die Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark gestroom om na die aartappelboer Angus Buchan se boodskap van hoop te luister.

    Die Stormers en Sharks sal albei eerskomende naweek hul wedstryde móét wen as hulle die halfeindronde van die Super-14 wil haal.

    “Dit sal my hart breek as ek ooit weer so ’n CD moet maak,” sê Koos Kombuis oor sy nuwe album, Bloedrivier, wat die Afrikaanse musiekwêreld soos ’n bom getref het.

    Die kettingwinkelgroep Woolworths het die afgelope week ingegryp in die herrie oor Jessica, die wêreldbekende mak seekoei van Hoedspruit.

    Reinard von Landsberg en sy broer, Heinrich, is deur jare van hel oor hul besluit om die waarheid te praat toe die Waterkloof-vier ’n hawelose man in ’n park in Pretoria vermoor het.

    Hoekom is kringtelevisie altyd daar om jou grootste verleentheid vas te vang?

    Dit was dr. Ivy Matsepe-Casaburri, minister van kommunikasie, se aandrang dat ’n afgedankte werknemer weer by die SABC aangestel moet word wat daartoe gelei dat twee van die magtigste persone by die openbare uitsaaier dié week geskors is.

    Die petrolprys kan later vanjaar verder onder druk kom weens die departement van minerale en energie se voorneme om die winsmarges van brandstofhandelaars opnuut te bereken.

     
     AANWYSERS
    Rand/$
    7.6300
    Rand/£
    14.8500
    Rand/
    11.8100
    Goud/oz
    $865.43
    Goudmyn-sektor
    2486.24
    +0.17%
    Alle aandele-indeks
    32387.01
    +1.21%
    Kies Mpy
     
      Nuus
      Sport

      Sake
      Super14

      Olimpiese Spele
      Kragkrisis

      Hoofartikels
      Rubrieke

      Perspektief
      Tydskrif

      Gauteng-Rapport
      Kaap-Rapport

      Video
      Blogs

        Vind
    Stuur jou video
    Afrikaanse boeke
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo