News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots wat tans in kykNET se Transito te sien is.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 4 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  7°C  25°C
Kpstd  14°C  17°C
Dbn  13°C  25°C
Jhb  7°C  25°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
BLOGS
Tim gesels
Ek was Woensdagaand op ’n nostalgiese reis na die jare tagtig, toe ek ’n politieke korrespondent was - die lekkerste jop by ’n koerant...
  • Tim gesels (02/05/08)
  • Tim Gesels (24/04/08)
  • Tim Gesels (18/04/08)
  •  
    Blogs
    Vanaf die persgalery: Toetsbestuur 'n presidentskandidaat
    07/05/2008 15:35
    Dis alles goed en wel as ’n landsleier jou agterná ontnugter en jy besef hy of sy is moreel korrup. Maar dis heel ’n ander storie as jy dit vooraf weet en hom steeds verkies...

    Blogs
    My Liewe Land: Kort onder my ribbekas
    Die boeke wat ek weg van die huis gelees het, het ‘n ander plek in my hart as die wat ek tuis gelees het...
  • My Liewe Land (30/04/08)
  • My Liewe Land (23/04/08)
  • My Liewe Land (16/04/08)
  • My Liewe Land (09/04/08)
  • My Liewe Land (02/04/08)
  • My liewe land (26/03/08)
  • My liewe land (19/03/08)
  • Nuus
    Talle klagtes oor vlieënier se bevoegdheid voordat heli val
    Rapport is in besit van dokumente waarin Jane Kekane, ’n werknemer van National Airways Corporation (NAC), en twee van haar kollegas se beweerde onbevoegdheid herhaaldelik aangemeld is deur lugopspoorders van Altech Netstar wat saam met hulle moes vlieg.
  • Lys van voorvalle voordat 2 op aanloopbaan sterf
  • Dag van drama toe lugdiens val
    Verlede Vrydag het Nationwide se laaste vlug na Londen vertrek met minstens een Porsche, 'n groot klomp vliegtuigonderdele en die logboeke van verskeie vliegtuie aan boord...(lees die berig)

    De Blog-sem In: Meer verskeidenheid op my rugby-brood, asseblief!
    "Dis nie soseer dat daar te veel rugby is wat die probleem is nie: dis dat die rugby te eenders raak en te min afwisseling in opposisie toon...". Só sê Louis de Villiers. Gooi jou stuiwer in die armbeurs...

    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance.
    Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

     

    Is die "afskaffing" van beurtkrag te goed om waar te wees?

    Ja
    Nee
    Eskom is nie te vertrou nie
     
    Nuus
    Walgprent ontvou van man wat 7 babas by dogter verwek
    Sy kennisse onthou Josef Fritzl as ’n joviale man wat lief was vir sy bier en skurwe grappe. Maar voormalige bure sê die 73-jarige Oostenryker wat daarvan beskuldig word dat hy sy dogter 24 jaar lank in ’n kelder aangehou het en sewe kinders by haar gehad het, het soos ’n tiran oor sy huishouding geheers.
    Nuusflitse
     MEER NUUS
    Die vermaaklikheidsbedryf se “wittebrood” is verby. En dís nie net die mening van die sanger Steve Hofmeyr op sy blog nie.

    Haar ouers is eergister in hul huis keelaf gesny tydens ’n driedubbele moord, maar nogtans wil Anneke Bakersma hê mense moet positief bly oor Suid-Afrika.

    Die wêreldberoemde Paralimpiese atleet van Suid-Afrika Oscar Pistorius het met sy kunsbene vir hom ’n plek tussen die tydskrif Time se honderd invloedrykste mense ter wêreld losgenael.

    Suid-Afrika se gestremde swem-heldin, Natalie du Toit, se Olimpiese droom is uiteindelik bewaarheid.

    Waarom wil die regering nie erken dat geweldmisdaad die hoofprobleem in die land is, en dit met mag en mening pak en uitroei nie? Pres. Thabo Mbeki het vroeër hierdie week weer onthul dat wit rassisme die eintlike probleem is.

    ’n Egpaar van Warrenton leef in vrees nadat gif Dinsdagoggend in raaiselagtige omstandighede in ’n koffiehouer by die familie-onderneming beland het.

    Net meer as ’n week nadat ’n dosent aan die Universiteit van Kaapstad (UK) voor sy huis doodgeskiet is, het nóg ’n senior personeellid Vrydag gesterf toe sy ligte vliegtuig buite Durbanville neergestort het.

    Elke mens moet doen wat vir hom en sy gesin die beste is...en daarom sal Victor Matfield nie in sy groot vriend en spanmaat Bakkies Botha se pad staan sou hy later vanjaar na Frankryk uitwyk nie.

    Terwyl ons, te verstane, bekommerd is oor die verlies aan kundigheid wat ons land tref, is die groter verlies miskien dié van ménse...

     
     AANWYSERS
    Rand/$
    7.7300
    Rand/£
    15.0700
    Rand/
    11.9700
    Goud/oz
    $884.80
    Goudmyn-sektor
    2517.02
    +0.00%
    Alle aandele-indeks
    32136.15
    +0.00%
    Kies Mpy
     
      Nuus
      Sport

      Sake
      Super14

      Olimpiese Spele
      Kragkrisis

      Hoofartikels
      Rubrieke

      Perspektief
      Tydskrif

      Gauteng-Rapport
      Kaap-Rapport

      Video
      Blogs

        Vind
    Stuur jou video
    Afrikaanse boeke
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo