News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
REDAKSIEBLOGS
Opslagbal: Die wraak van Moeder Krieket
Moeder Krieket slaap dalk nooit nie, maar sy bly ‘n vrou - onvoorspelbaar en met ‘n voorliefde vir meer as net ‘n tikkie drama
 
Redaksieblogs
De Blog-sem in: Die vele deuntjies van mnr. Khompela
23/07/2008 14:28
As jy Butana Khompela se uitlatings lees, is dit moeilik om te dink watter van ‘n halfdosyn gedagtes eerste deur jou gemoed skiet.

Nuus
Buchan lok 70 000
Die grootste skare in dié beroemde sportstadion se bestaan het gistermiddag op Loftus Versfeld in Pretoria na die prediker en boer Angus Buchan geluister.
  • Fotogalery: Grootste skare nog op Loftus
  • Nuus
    Leeuwenhof-spook treiter Rasool
    Die Spook van Leeuwenhof wat drie Wes-Kaapse premiers uit die spog-premierswoning in Kaapstad gedwing het nog voordat hul ampstermyn verstryk het, spook nou ook kliphard by mnr. Ebrahim Rasool.
  • 'Nuwe ANC' se ingryping gaan nie oor dienslewering
  • 70 000 luister na die aartappelboer...Die grootste skare tot nog toe het gister na Loftus Versfeld in Pretoria opgeruk vir die Loftus vir Jesus-byeenkoms. (Foto: Brendan Croft)

    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance.
    Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

     

    Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?

    Ja, beslis!
    Nee, beslis nie!
    Ja, maar...
     
    Rubrieke
    Hanlie Retief gesels met Kristi Kriel
    Sy’t die berg uitgedraf op die ritme van Chris Brown oor haar iPod. Sewentien, sorgvry, meisiekind met ’n kuiltjie in die wang en ’n toekoms so oop soos die plaaspad voor haar. SA hokkie, onder die top-vyf in haar graad, junior stadsraadslid, beursaanbiedinge uit Amerika . . . dís Kristi Kriel.
    Nuusflitse
     MEER NUUS
    In 1994, op pad na KwaZulu-Natal om Zoeloe-ondersteuners voor die verkiesing toe te spreek, ontwikkel die ligte vliegtuig met oudpres. Nelson Mandela en sy geselskap so 20 minute van die bestemming af enjinprobleme.

    So lank as wat sy kan onthou, was sy nog altyd iemand se vriendin. En as sy nou regtig eerlik moet wees, beskou sy dit as haar behoud in die lewe. Nie eens die suiwerheid van ouerliefde of die warm opwinding van ’n liefdesverhouding gee jou heeltemal dieselfde bevrediging nie.

    Ek hou net nie van die die woord “skuldkompleks” nie. Dit neig tot verlamming. Verantwoordelikheid aanvaar vir die verlede en vir dit wat verkeerd geloop het - ook vir die konsekwensies daarvan - werk beter vir my...

    Die Wallabie-kaptein, Stirling Mortlock, het twee opponente afgeskud om die enigste drie te druk in die tweede helfte en Australië ’n oorwinning van 16-9 te besorg in Saterdag se Drienasies-wedstryd teen die Springbokke. Daarmee het die Wallabies Suid-Afrika se vooruitsigte om die Drienasies-reeks te wen, geknou.

    Hoe is dit moontlik dat wit kinders wat omstreeks die vrylating van oudpres. Nelson Mandela gebore is, sulke diepgesetelde opvattings oor die verlede en swart mense kan hê? Dit is ’n vraag wat Jonathan Jansen hom in sy vroegste jare as opvoedkunde-dekaan aan die Universiteit van Pretoria (UP) afgevra het.

    Die ondergrondse vervoerstelsels, bekend as die Tube (Londen) en Métro (Parys) is die slagare wat die stede se harte aan die klop hou deur daagliks miljoene siele te vervoer sonder om tot albei plekke se bogrondse en chaotiese verkeersverwurgings by te dra.

    Beijing sit oorgehaal vir volgende maand se Olimpiese Spele. Met sy 15 miljoen inwoners is dit dalk die grootste stad waarin jy al was, ’n stad met ’n vreemde kultuur in ’n vreemde wêrelddeel ook …

    Onse Madiba; hy wat nog glimlag en weer glimlag. Wat ’n glimlag in ons harte bring, ’n glimlag in die wêreld verteenwoordig. Hy wat vir ons in ’n onstuimige wêreld ’n gevoel van rus en gerusstelling bring.

    Besoek aan Tjeni, Oos-Kaap. ’n Snerpende wind suis deur die kleinhuisie se plankmure. Repe koerantpapier wapper aan ’n spyker langs die deur. Hier is darem ’n rol toiletpapier op die put se houtdeksel, waarskynlik spesiaal vir die besoekers uit Johannesburg.

    Die vraag wat baie mense seker vra, is of dit die Investec-verslag -wat Stats SA se inflasiesyfers in twyfel trek - was wat die afgelope week die sneller getrek het vir bankaandele om op die JSE aan die loop te raak soos ’n trop mal perde. Of was dit normale markgedrag? Hoe sal man nou weet. Ek het my vermoedens, maar hou dit maar vir myself. . .

    ’n Tikkie verantwoordbaarheid en deursigtigheid, ’n afgedankte minister en ’n korrupte politikus agter tralies, is ’n goeie begin om die vertrouensverhouding met die publiek te herstel...

    Die nuus dat John McCain, die Republikeinse presidentskandidaat in Amerika, rekenaarongeletterd is - gans anders as sy veel jonger Demokratiese teenstander, Barack Obama - het Charles Smith die Amerikaanse media laat fynam om hierdie veelseggende beel van McCain te skep.

    Oor haar tweede roman sê Karin Cronjé, skrywer van Vir ’n pers huis: “Dit was ’n totale obsessie.”Alles mooi weer is kompleks, intens en verpletterend. Oftewel, ’n beheersde, woord-ekonomiese senu-ineenstorting. En dit tref soos ’n voorhamer.

    Daar is 'n manier waarop Afrikaners vir hul eie veiligheid in hul misdaadgeteisterde land kan sorg, en die res van die land kan uiteindelik daarby baat vind, meen Dan Roodt.

     
     AANWYSERS
    Rand/$
    7.6400
    Rand/£
    15.1800
    Rand/
    11.9800
    Goud/oz
    $930.35
    Goudmyn-sektor
    2172.87
    +0.00%
    Alle aandele-indeks
    27430.12
    +0.00%
    Kies Mpy
     
      Nuus
      Sport

      Sake
      Mandela90

      Olimpiese Spele
      Hoofartikels

      Rubrieke
      Perspektief

      Tydskrif
      Gauteng-Rapport

      Kaap-Rapport
      Video

      Redaksieblogs
      Musiekblitz

        Vind
    Stuur jou video
    Afrikaanse boeke
    Internasionale Lotto
    Rapport-foto's
    Werkgeleenthede







    Terug na bo