SPORT
Rekord-oorwinning
Die drag slae van 42-6 wat die Bokke Engeland gegee het, was nie net die grootste wat Engeland nog op Twickenham teen Suid-Afrika of enige ander span gekry het nie; dit was ook ’n skitterende manier vir Bok-rugby om sy jaar af te sluit.
|
|
 |
Jannie tot die redding... Jannie du Plessis wat Saterdag op Twickenham teen die Engelse agttal in die Bok-voorry sal sak.
Foto: Gallo Images
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.
Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
|
| |
|
|
|
|
Rubrieke
Hanlie Retief gesels met Petronel Malan
Sy’s die ánder sexy Afrikaanse vrou in Amerika. Die donkerkop met die Grammy, nie die blondine met die Oscar nie. Haar spel is op klawers, nie die silwerdoek nie... (en daar’s ’n plaas in die Bosveld, nié ’n plot in Benoni nie). Petronel Malan. Internasionale konsertpianis.
|
|
|
Om gelyktydig met die akteursegpaar James (30) en Anel (29) Alexander ’n onderhoud te voer, is soos om na ’n duet te luister. Nie ’n stroperige, sentimentele ballade nie. Eerder ’n vars nuwe klank.
Trix Pienaar, geliefde veteraanaktrise wat bekend is om haar karaktervolle vertolkings en haar kostelike humorsin en kontreistories, gaan vir die eerste keer in haar loopbaan “kok” speel.
|
Annelisa Weiland hanteer haar daaglikse stres baie beter as wat haar karakter in 7de laan dit doen. “Ja, hoe minder Hilda met Moekie te doen het, hoe beter. Sy moet ook leer om haar minder aan Matrone se skerp tong bloot te stel. Dit jaag net haar bloeddruk op,” is Annelisa se raad aan haar karakter in die gewilde Afrikaanse sepie.
Dis meestal daar op ’n afgeleë stukkie grond tussen Velddrif en Vredendal – amper in die middel van nêrens en êrens – waar jy die sanger Zirk Bergh se motorhuis sal vind.
|
|
Die grondplan vir verandering waaroor pas deur alle belangrike rolspelers op ’n onderwysindaba besin is, gee moed dat die onderwys net-net betyds van die afgrond weggeruk kan word. Die dokument moet nog gefinaliseer word, maar dis duidelik dat die indabagangers in die regte rigting werk.
|
Midde-in die globale finansiële krisis is Suid-Afrika meer as ooit afhanklik van buitelandse kapitaal om die ekonomie aan die gang te hou. Om dié rede is die nuus dat drie van die wêreld se vier groot kredietgraderingsagentskappe Suid-Afrika se gradering afwaarts aangepas het rede tot ernstige kommer.
|
|
Pollux se Noord-Kaapse bron met ’n liefde vir die ANC berig hy wil in hierdie dae van groot rimpelings in ons politiek die ANC gratis advies gee. Óf hulle luister óf dis koebaai Meraai, aldus hom.
Ek was, sover ek weet, die eerste rubriekskrywer in ’n hoofstroomkoerant wat dit ooit gewaag het om te kla oor regstellende aksie. Dit was ’n hele paar jaar gelede, toe regstellende aksie nog cool was.
|
Dit bly maar die ideaal – om die moed te hê om dit wat jy kan, te verander, die geduld om die onveranderlike te aanvaar, en die wysheid om die verskil te ken. Die belangrike komponent is natuurlik die laaste een; om te weet wanneer dinge wel kan verander.
Dis nie ’n gevoel of ’n wete waarmee jy een oggend opstaan nie. Dit bekruip jou oor ’n lang tyd, maar glo my goed, as jou naam vrou is, gaan jy hom stadig, maar seker tegemoet.
|
|
As daar nog ’n eensame siel was wat opreg geglo het in die nie-rassigheid van die ANC, is hierdie selfbedrog nou ontbloot met die uitlek van ’n Cosatu-plan om die DA in die Wes-Kaap te “kelder” (Rapport, 9 November).
|
Adv. André Gaum se lofliedere vir die ANC en sy veralgemenings (Rapport, 9 November) verdien kommentaar.
|
|