| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 11 Mei 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Super14 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kragkrisis | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
15/03/2008 13:43 - (SA)
Stofile is ’n verleentheid
Nadat die sportminister, mnr. Makhenkesi Stofile, hom selde bemoei het met sokker, die een sport wat roep om redding, kom hy toe die afgelope week met ’n 2010-meesterplan vorendag. Hy wil Bafana Bafana “nasionaliseer”. Blykbaar moet die staat ’n groep van 52 of 54 spelers kontrakteer wat vir twee jaar nie vir klubs mag speel nie. Hulle moet net “voorberei” vir 2010. Niemand stry dat iets drasties gedoen moet word om die SA span beter sokker te laat speel nie – hulle is immers 71ste op die internasionale sokkerranglys. Maar om hulle toegedraai in watte onder ’n soort kwarantyn te hou, is belaglik. Hoe moet hulle wedstrydoefening kry? Verskeie SA spelers speel in beroepsligas hier en oorsee. Dit sal miljoene kos om hulle uit hul bestaande klubkontrakte te koop. Daarby sal bogemiddelde salarisse betaal moet word om hulle te vergoed vir die verlies aan bonusse en ander aansporings wat hulle in klubsokker sou verdien. Gelukkig het die sokkerbase Stofile se gek idee afgeskiet. Sport moet aan die sportliggame oorgelaat word, uit en gedaan. Die welslae van die Springbokke in 2007 – nadat die Bok-afrigter Jake White teen inmenging vasgeskop het – is die beste bewys hiervan. Aan rugby, waarin Suid-Afrika nommer een is, karring Stofile aanhoudend. Sokker, waarin ons in die piesangrepubliek-liga is, het hy tot nou toe uitgelos. En toe met ’n verspotte idee vorendag gekom. Stofile is ’n verleentheid.
|
||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
![]() |
|
|
|