News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
    Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

19/04/2008 16:21  - (SA)  
Ruimtes vir verset
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die afloop van dié bisarre sage van die Chinese skip met wapens vir die onwettige Mugabe-regime het Suid-Afrikaners ’n hoopgewende sein gegee: ’n regering wat met ’n groot oormag regeer, kán tot orde geroep word.

Voordat die kaptein met sy sinistere vrag Vrydag die hasepad gekies het, het twee geestelikes ’n hofbevel in Durban verkry wat die aflaai van die wapens verbied het.

Die Anglikaanse biskop Rubin Phillips en mnr. Gerald Patrick Kearney, ’n voormalige hoof van die Diakonia Raad van Kerke, het in die Durbanse hooggeregshof aangevoer om wapens te laat gaan na ’n land waar omvattende skendings van menseregte gepleeg word, is “irrasioneel en onredelik”. Die hof het hulle voorlopig gelyk gegee. Tesame hiermee het die vervoerwerkers-vakbond Satawu verklaar sy lede sal weier om die vrag te vervoer. Dit nogal ’n Cosatu-vakbond.

Die hofinisiatief van die twee geestelikes en die verset?optrede van die vakbonde het gewys die gewone burgery is nie magteloos teen ’n abnormaal magtige regering nie. As die regering boonop skromelik verkeerd is – soos in die geval van die wapens vir Zimbabwe – dan is die kans op sukses soveel beter.

Die Grondwet en sekere ander landswette het betekenisvolle demokratiese ruimtes vir die burgery geskep om hulle teen staatsdwang te verset. Hulle moet net doeltreffend benut word.


 
Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
Sal die Zimbabwiers ook iets doen, 20/04/2008, Jaco
Dit verbaas my hoe min Zimbabwiers bereid is om te doen om te keer dat hul land in 'n bloedbad sou verander! Dit was weer die Suid Afrikaners wat ingespring het om die vrag te keer. Verlede week het hulle 'n optog by die Ambassade in Pretoria gehad, en 100 Zimbabwiers het opgedaag. Hier sit amper 1.5Miljoen in Suid Afrika... waar is die ander Zimbabwiers?
 
Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit.

Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo