News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
    Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 15:21  - (SA)  
Wysheid van Harvard
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Dis welbekend dat die ANC-regering die goed bedoelde waarnemings en raad van gewone wit Suid-Afrikaners ignoreer en minag. In die normale wêreld tel die meriete van ’n standpunt, nie die velkleur van die artikuleerder nie. Anders as in die ANC se bedompige wêreldjie.

Dit sal nietemin interessant wees om te weet hoe in die binnekring van die regerende party gedink word oor die verslag oor Suid-Afrika se ekonomiese koers wat die Harvard-universiteit se Sentrum vir Internasionale Ontwikkeling die afgelope week uitgereik het.

Die verslag bevat fundamentele kritiek op die wyse waarop die Mbeki-bewind swart ekonomiese bemagtiging (SEB) in Suid-Afrika toepas. SEB plaas ’n onregverdige bykomende belasting op maatskappye, dit gee die verkeerde boodskap aan wit gegradueerdes en bestuurders, dit dra by tot die uittog van kundiges en dit het in twee groot sektore van indiensneming, die landbou en die mynbou, gelei tot dalende indiensneming.

Niks hiervan is nuut nie, verskeie kundige Suid-Afrikaners en navorsers sê dit lankal. Maar nou kom dié wysheid van Harvard, Amerika se voorste universiteit, ’n “vriend” van die ANC en een van die eerstes wat in die apartheidsjare beleggingsanksies teen die ou regering ingestel het. Daarby het die regering self die Harvard-kenners aangestel.

Ons wag in spanning om te sien hoe die Mbeki-bewind en die ANC gaan reageer op hul Harvard-vriende se waarnemings wat so deurspek is met gesonde verstand.


 
Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
 
Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit.

Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo