News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
    Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  4°C  24°C
Kpstd  15°C  24°C
Dbn  17°C  24°C
Jhb  6°C  23°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Pikoli-ondersoek
Die skaduwee wat gedreig het om die geloofwaardigheid van die Ginwala-ondersoek te vertroebel, het teen die einde van die week weggeskuif toe die inhoud van ’n belangrike brief van pres. Thabo Mbeki bekend gemaak is.

Wysheid van Harvard
10/05/2008 15:21
Dis welbekend dat die ANC-regering die goed bedoelde waarnemings en raad van gewone wit Suid-Afrikaners ignoreer en minag. In die normale wêreld tel die meriete van ’n standpunt, nie die velkleur van die artikuleerder nie.


SEB herbekyk
03/05/2008 15:30
Uiteindelik ’n stem van rede oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB). Mnr. Mathews Phosa, die ANC se tesourier-generaal, het op Werkersdag gesê die ANC en sy alliansievennote moet weer kyk na die model.



Eskom doen dit weer
Op die oog af lyk Eskom se aankondiging dat beurtkrag gestaak word na goeie nuus, maar in werklikheid dwing dit net nuwe kwelvrae na vore oor sy hantering van die kragkrisis.

Skip van skande
Die oë van die wêreld is nou op Angola om te sien of die Chinese skip met moordwapens vir die Mugabe-regime toegelaat gaan word om in ’n Angolese hawe te ontskeep. Met die skryf hiervan was dit nog onseker of die An Yue Jiang ’n Angolese hawe sou aandoen om brandstof in te neem of om die wapens af te laai.

Land Bank: ’n tragedie
Woorde kan nie die ramp, nee tragedie, beskryf wat by die Land Bank afspeel nie. ’n Kragtige instelling wat oor dekades heen met toewyding en kundigheid opgebou is om ’n lewenskragtige landbousektor vir Suid-Afrika te help verseker, is in veertien jaar van ANC-bewind feitlik ten gronde gerig.

Bebloede hande
Die Mbeki-bewind se houding oor die reuse-vrag Chinese wapens en ammunisie wat vir Zimbabwe bestem is, is sprekend van die regering se lamlendige en beginsellose hantering van die situasie in Zimbabwe.

Ruimtes vir verset
Die afloop van dié bisarre sage van die Chinese skip met wapens vir die onwettige Mugabe-regime het Suid-Afrikaners ’n hoopgewende sein gegee: ’n regering wat met ’n groot oormag regeer, kán tot orde geroep word.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo